× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #94473 by Cornel
Skies julle ek sien nou hier is 'n paar wat ek nog nie gegroet het nie!

HALOOOOOOOOO JULLLEEEEE!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94472 by Driekie
toe nou nie kom ons probeer nog n keer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94471 by Driekie
O ja en Cornel - ek gister gesien jy het foties gelaai...ek gan bietjie loer...

En dan.......hier is baba nr 2.......ek hoop dit wys....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94467 by Driekie
Hi julle almal!!!!!!

En so goed soos ek gister-oggend gevoel het so crap het ek gisteraand gevoel!Joys ne....

Anywho eet soos n wurm vandag..heeltyd honger! :laugh:

ANSA ANSA ANSA.....hehehehehehehehehehehehe...

Ai Ankia - praat maar jou hart hier uit dan voel jy beter!Vet drukkie vir jou hoor!

Hi Strikkels...nog net n klein bietjie uithou en aanhou vir jou!!

GB - ek hoop Riko gou beter..siek kiddies veral as hulle sulke maer kids is en nog so klein is is nie lekker nie!

Tienks - shoeee...klink of jy jou hande vol het en gate uit geniet!!

Helllllloooooooo almal verder!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94466 by Lia
Hi Ankies, dis die slegste, as mens nie weet hoekom jy voel soos jy voel nie. Ek hoop die verdwyn sommer gou.

Ansa, ai tog, dit klink verseker of jy in jou slaap rond geloop het of iets. Hou dit maar dop, as dit nie weggaan nie, gaan sien 'n dok.

Ag nee Strikkels, wanneer het jy met OPK's begin, nogal weird dat FF nog nie ov bevestig het nie, miskien is dit maar die homopatiese goete wat jy gebruik. Hoop nie so nie.

Cornel, ek sal jou phodies gou gaan loer.

My baas het my nou lekker besig gehou, hy weet ook nie wat hy wil he vanoggend nie. Ten minste is die helfte van die dag al amper verby.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94458 by Cornel
Ankia,kan jy nie 'n multi vitamien drink nie.......dit bevat mos alles wat jou liggaam nodig het....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94456 by Goggatjies
Ansa - ek is seker dit is dieet, my lyf kort iets en nou is ek moody

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account