× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #94454 by Ansa_S
Ja Cornellie ek moet ook ernstig dieet! Sal maar sien wat hou vrydag in anders begin ek maandag ernstig ernstig dieet!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94450 by Cornel
Julle ek moet ook nou weer sterk op 'n dieet gaan.......

Het sommer my huis dr gevra wat ek moet weeg...en o wee ek het 12kg om te verloor!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94443 by Ansa_S
Ankia dalk is dit jou dieet wat jou so laat voel!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94438 by Ansa_S
Ja strikkie ek gaan verseker vrydag toets! Gelukkig kom my man se pel van pietersburg vanaand by ons slaap so ek sal dan nie gretig wees om te toets nie en ook nie more nie!

Strikkie ek was met ons bd marathon ook moeg met tye en dan onthou ek net weer hoe graag ek 'n baba wil he en dan spark ek weer maar na so sessie was ek uit soos 'n kers!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94436 by Strik*kie
Ansa, ek sou ook dan vrydag getoets het as ek jy was, oeghhhhh dis nog so lank. ;)
Ja-nee die bd marathon begin nou baie ouchie raak :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94431 by Ansa_S
Strikkie die pyne is 'n goeie teken! Mens raak net moeg vir al die bd, maar die einde is darem in sig!

Nee wat Cornellie ek dink nie daar is iets ernstig fout nie, die maagspiere is net seer as ek strek darem nie as ek hoes of so aan nie!

Ankia ek weet darem nie of 'n klein ertjiepit mens se maagspiere nou al kan styf maak nie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94392 by Strik*kie
Hallo julle
Klink of dit goed gaan met almal.

Ansa fxfxfxfx

Ankia jammer jy voel "moody" ~ clickety coke ~ my dh weet ook nie wat aangaan nie. ;)

Anje, kan nie wag dat jy jou afspr het nie. Bly als is ok sover, daai baba gaan stick en :woohoo: vir jou dh ~ te cute.

Hey Cornel ~ sal bietjie gaan loer.

AFM ~ FF het nog NIE o confirm en ook nie + opk gekry nie. Het laasnag en vanoggend erg pyne. Ai tog die ttc dinge....

Het gisteraand met Lalie gechat op fb ~ gaan goed met haar en sy se groete vir almal!!!

Hexy?????????

Hi almal verder!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account