× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #94381 by Cornel
Die van julle wat wil sien.........ek het fototjies op FB gesit van hoe my plaas huis binne lyk......

Verskoon die kleure..........dis regtig nie hoe ek hom wil he nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94350 by Goggatjies
julle sal dit glo nie, maar ek so ge-irriteerd met myself en ongelukkig loop my man deur

Ek weet nie wat is fout nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94349 by Goggatjies
Ansa - miskien bak daar iets daar binne

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94346 by Cornel
Ansa ek dink jy moet maar eerder jou dr gaan sien...........Net nou raak jy ernstig siek,mens weet nou nie of daar dalk 'n bondeltjie weg kruip nie.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94339 by Ansa_S
Julle hier is ernstig fout met my maagspiere, van onder my tieties tot by my naeltjie, dis so styf dit voel of ek geoefen het! En ek het niks snaaks eers gedoen nie!

Hoop nie dis inflimasie of iets nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94325 by Cornel
LEEF JOU LEWE



Niemand is in beheer van jou geluk nie, behalwe jy. .

Wat ander van jou dink het niks met jou te doen nie.

Moenie jouself te ernstig opneem nie.

Lag vir die simple dingetjies. Lag vir jouself.

Speel meer speletjies, kyk meer flieks en lees meer.

Moenie jou lewe met ander vergelyk nie.

Droom meer terwyl jy wakker is.

Tyd genees meeste wonde. Gee tyd, tyd!!!

Stap elke dag vir 10minute en glimlag terwyl jy dit doen.

Die lewe is te kort om enige iemand te haat.

Vergewe almal vir alles.

Moenie aanhou wag vir ‘n spesiale geleentheid nie.

Vandag is spesiaal!

‘n Wonderlike dag vir jou!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94321 by Cornel
More Anje en Ankia!

Gaan nog heel goed dankie!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account