× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #93862 by Driekie
Damn en toe mis ek vir Tienka!!!!!

Skuus julle ek het die foto-tjie by die huis vergeet - sal dit vanaand op die rekenaar kry en gou more vir julle kom post!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93859 by Ansa_S
Hallo Tienkels ons mis vir jouuuuuuuuuuuuuuuu!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93858 by Strik*kie
Hallllloooo Tienka, genade jong ons mis jou chats darem baie hoor. :lol: vir boeta ~ tipies man ~ wil nie aandag deel nie :lol: Bly dit gaan goed met jou!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93857 by Tienka
Hallooooooo julle, sjoe ek was so lanklaas hier. HIerdie boetie van my het iets teen Moomie, elke keer as ek inlog dan skree hy sy longe uit. Hy het nou besluit dis kostyd, so ek gaan nou moet aflog en bottel maak, sal weer later probeer. LOL ek sit nog in my pj's, shame laat ek gou hol hy skreeu tog te hartseer met die dummy in sy bekkie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93854 by Ansa_S
Dankie Strikkels wees maar opgewonde vir my part!

Maar glo my as dit 'n bfp is gaan ek so hard skreeu julle sal my hoor deur moomie!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93853 by Strik*kie
Ansa, wees jy maar rustig ons sal vir jou part opgewonde wees ;)
Ek se ook altyd ek sal eers toets as 5 dae laat is en dan begin ek teen 2e en 3e dag kriewelrig raak, en voila dan is af daar, maar ek dink in jou geval ........................................+++++++++++++++++++

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93835 by Ansa_S
Hellooooooooo Driekels!

Bly jou skete word minder! Wanner sien ons 'n sonarfoto??????????????

Strikkie ek moet se die vorige 2 swangerskappe het my geleer om geduldig te wag voor ek toets, maar ek belowe jou hier teen vrydag as af nog nie haar gesig gewys het nie gaan ek myself moeilik inhou om nie te toets nie!
Het beplan om eintlik eers te toets as ek 'n week laat is so dit beteken eers volgende week dinsdag, maar ai ek dink nie ek sal so lank uithou nie!

Maar wag voor ons te opgewonde raak, hierdie dag is nog nie naby verby nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account