× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #93895 by Lia
Hehe Ansa, jy is baie slim !!

Ek het besluit ek sal maar 'n effort in sit met my skoonma, sy was Sondag vinnig by ons om iets op te tel en die rukkie wat ons daar gesit het, het ons eintlik niks gehad om oor te praat nie, laat my besef hoe ver ons uit mekaar gedryf het. Ek het nie 'n ma nie, maar ek het darem nog 'n skoonma. Ons het besluit ons gaan haar nou eers 'n bietjie dreig om op te hou rook, want as sy vir baba oppas moet dit 'n rookvrye omgewing wees. Maar eintlik is dit omdat sy reeds onlangs 'n emfiseem scare gehad het en dit loop in haar fam, so sy kan nie bekostig om die kans te vat om te rook nie. Hoop ons dreigement werk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93892 by Ansa_S
Ek kan nie gaan le nie, ek onthou nou ek het gister vir my 3 langbroeke gekoop en ou kortgat moet eers weer die helfte van die broek afsny om some in te sit!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93889 by Strik*kie
:lol: Ansa, ja dis goeie een ek gebruik dit ook altyd as ek weet H voer iets in die mou om iewers te gaan en ek wil nie ha ha. Paar keer het hy al gese nee wat sit die stoof maar eers af. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93887 by Lia
Nee Strikkels, die slapie was te kort, ek dink dis omdat ek sleg geslaap het gisteraand dat ek so snaaks voel. Ek sou maklik nog 'n uur kon slaap, maar my baas sou dan op my ingestap het en alhoewel ek weet hy nie sou omgee nie, want hy was die een wat gese het ek moet 'n rukkie le as ek nie lekker voel nie, wil ek dit nie graag doen nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93886 by Ansa_S
Anje ek se elke keer ek gaan op die bed neerval maar dan doen ek dit nie. Raak doenig in die huis, en as ek weer sien is dit tyd vir kos maak!

En ek is deesdae so paraad met die kosmaak sodat as manlief by die huis kom en hy net dalkies na sy ma-hulle toe gaan dan kan ek net se ek kan nie nou nie ek het kos op die stoof!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93884 by Lia
Hi M2M

Ag nee, dis aaklig. Kon hulle dit nie vroeer agtergekom het nie. Jammer man. Hoe is Jadon met sy boetie?

Nee man Ansa, jy maak ons net jaloers vandag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93882 by Strik*kie
Hallloooooo M2M, jammer oor die BF deel, dis erg. Bly gaan goed met 2 monstertjies!!!! Lekker om van jou te hoor.

Anje, hoop die nap was darem lekker, sal self wil, maar nou ja by die werk nooit vervelige oomblik nie, mense is alweer so dikbek hier en die hemele alleen weet waaroor, dan se hulle vrouens het moodswings OMW hierdie is erger!

Hallo Driekels, "skimp,Skimp" sou ons nie al daai pic gekry het nie ? :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account