× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #93963 by Cornel
Dit klink regtig hemels!!!!!!!!!!!!

Jy moet dit maar geniet solank jy kan....as daai boetie van jou eers gaan begin rond hol,gaan jy regtig jou hande vol he............

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93962 by marie r
Hallo girls.

Jammer ek's mia, maar ek volg maar die dokters orders en bly in die bed. Eduan het nou net van die skool afgekom, so nou kan ek nie meer so rustig lê nie. Net gou kom opvang wat hier aangaan, maar jong ek kan nie veel onthou nie.


Tienka, dit is lekker om jou weer hier te sien vir 'n slag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93955 by Tienka
Ai toggie, ek is so jammer. Jongie, hierdie klein klitsie hou my besig want hy is lekker bederf al klaar. My ma was vir 'n hele maand hier en sy het deur die dag by my gekuier en lekker popgespeel, die ekstra paar arms het baie gehelp, maar nou is sy weer huis toe en moet ek self aansukkel LOL. Gelukkig hoef ek nie huiswerk te doen nie, maar ja, hierdie tyd van die dag sit ek nog in my pj's - dis tog te lekker!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93951 by Cornel
Hi Tienka!

So bly om te sien dit gaan goed met jou en baba!

Ek is weer terug in die Congo.....

Het 'n buisswangerskap gehad.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93946 by Tienka
Hallo Cornellie, hoe ganit girl? Is julle nog in SA of alweer terug in die Congo? Ek het die laaste inskrywing op jou ticker gelees, ek is so jammer, wat het jou gynie gese?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93941 by Cornel
Ek loer ook so nou en dan.......

Is gou besig om ons vakansie fotos op FB te sit!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93940 by Tienka
Hierso is ek weer en net soos ek begin tik gaan boetie se alarm af, sjees hy is al klaar bederf, slaap tog te heerlik in my arm maar sodra ek hom neerle dan is hy wakker!!

Dis so lekker om al die nuwe preggie tickers te sien, baie geluk aan almal wat ek nog nie geluk gewens het nie.

M2M, ek is so bly dit gaan goed met jou en die monstertjies. Jammer oor die BF, jy het dit darem vir 'n rukkie gedoen. My boetie wou niks weet nie, so ons het nie eens begin nie.

Ek mos julle vreeslik en moet alweer hol want die kleinbasie roep LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account