× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #93828 by Strik*kie
Hmmmm sien dis darem bitter stil hier!!!!! Wat gaan an?????

Ai tog Ansa, ek sou die wag nie meer kon hanteer nie. Dalk is daar bondeltjie wat jou wil laat weet daar is iets daar binne ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93827 by Driekie
Hello hello hello!!!!!

Julle en al die skete en goed is besig om so staaaaadig lyk my te verdwyn (mar ek moet byse ek eet waarvoor ek lus het en as dit beteken n choccie met ontbyt doen ek dit so - dit help baaaaaaie vir die naar! en ek hou heeltyd my maag vol)

Strikkels - ek hou weeer duime vir jou die maand - ons moet oor so 2 weke weer n bfp kry!!
Ek dink Ansa - jy is ons huidige houer van die volgende bfp, die dinge wat jy noem (ek gan nie detail gee nie want dan stress dit jou weer) klink maar net vir my sooooo bekend
Cornellie - met al daai kondome kan julle lekker bos gaan in die bos!!hehehe
Anje - hehehe - ek is so so so bly als werk nou uit - daai kind van jou is n fightertjie hoor!!!!
Marie - ek hoop jy is gou gou beter!!
Ankia - howzit - recover jy nog van die naweek??
Morgan - gee dit nog tot die naweek en as daar nog niks teen Maandag of Dinsdag is nie - doen maar n toets...al was ek hoe ongereeld voor Markus na hom vir 18maande was af klokslag elke maand
Beertjie - die krampe kry ek ok nog so nou en dan - heel normaal veral met 1ste kiddy want baba maak plek vir haarself/homself..

Verder se ek heellllloooooo vir almal - skuus ek kan nie die details meer onthou nie so ek se vir julle GROTE GROTE HEEEELLLOOOO

Dit gan baie goed met my v'dag - byna die mure uitgeklim gister oor n senuwee wat ek iewers in my rug/heup knyp wat DH vir my so bietjie gevryf het - dit het darem gehelp want die pyn is weg en kon ek uiteindelik rustig slaap gisteraand!!!!!WHHHOOOOOOHOOOOOOO

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93826 by Cornel
Hi Gerne,jip ek is weer terug!

Hoop dit gaan goed met jou en boetie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93819 by Grenaat
Hi Cornel, hoe gaan dit? is jy terug in die land van 'moomie'! :P

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93817 by Ansa_S
Nee nee wat is dit nou so stil!!!!!!

Ek is so honger, my maag brand so leeg is hy!

Het pouse koffie gedrink om die honger weg te vat en nou kook ek oor van die sooibrand!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93787 by Ansa_S
Beertjie dis normaal die buikpyne, party se tot dit voel of hul gaan menstrueer! Dis maar seker als wat rek en strek om plek te maak vir die klein Bambino!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93765 by Beertjie
Lyk my almal is baie besig vanoggend?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account