× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #93756 by Morgan
Anje ooo fliek klink sooooo lekker!! wou jou nog vra. Die kompetisie gan so ete he die 28 aug ouderdoms groepe van 0 tot 18jaar, jy moet se as jy wil join kos R85 n kaartjie. Julle ander girls ook klink nogal of hulle baie moiete doen dis by die caddilac teater (of so iets)

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93740 by Strik*kie
BD ---- aan die gang, neem nog temps ja Anje ~ maar O nog nie confirm op ff nie, so voel bietjie deurmekaar, maar dalk is dit die druppels van die homeopaat.

Ansa ~ begin nou ouch voel :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93737 by Cornel
Hi Charlaine!

Askies ek vra,maar watse operasie het jy gehad....? Wat ek wel laaste kan onthou was dat jou IUI toe nie sukses vol was nie........... So jammer dolla!

Ek het geen idee wat net die goedjies my gekos het nie,het dit sommer saam al die ander goedjies gekoop.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93732 by Beertjie
More almal,

Hoop dit gaan nog goed.

Ansa jy het al my simpatie!!! Ek gaan ook nog kort kort badkamer toe net om seker te maak dat alles fine is.hahahaha

Dink julle dis normaal dat ek nog liggies pyn om my buik ervaar?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93715 by Ansa_S
Strikkie hoe vorder die bd marathon!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93707 by Lia
Charlaine, ai sterkte jong, wanneer kan jy weer begin probeer?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93701 by Lia
Strikkels, neem jy nog jou temps?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account