× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #93645 by Ansa_S
Af is verseker oppad want ek het nogals seer vandag!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93642 by Ansa_S
Ja nee kyk van google af bly ek weg, het daardie les geleer met my eerste mc!

Het gisteraand die bd gedoen net om te kyk of dit nie AF aanjaag nie, maar manlief het gese as ek nie vandag begin nie is bd uit!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93639 by Lia
O, Ons het toe gisteraand gaan fliek, my man was nie lus vir 'n girly fliek nie, toe kyk ons maar cats and dogs, dit was nogal oulik, maar sal eerder 'n girly fliek wou kyk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93636 by Lia
Hehe Ansa, toemaar, ek doen dit ook nog partykeer. Mens moet jouself maar dwing om nie so erg te wees nie want jou hele lyf tens op en dis ook nie goed nie. O en die ander ding is google, jy moet niks google nie, want jy kry horror stories wat glad nie in jou geval van toepassing is nie en dan ontstel dit jou onnodig.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93631 by Ansa_S
Ja Anje mens raak baie obsessief! My man vra my nou die dag, hoekom kyk ek altyd na die toiletpappier as ek klaar afgevee het?

Dit is so 'n gewoonte by my van die mirskrame af dat ek dit nou nog doen elke dag van my lewe! Lekker malkoppie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93624 by Lia
Hehe Morgs, ek verstaan jy wil eers vir Carli geniet voor nr 2 opdaag, nee wat vat dit maar rustig, as AF oor 'n week nog nie opgedaag het nie, dan praat ons weer oor toets. Hoekom bel jy nie vir dok en vra hom hoe lank vat dit vir hcg om uit jou sisteem te kom na geboorte nie?

Shame Ansa, weet presies waarvan jy praat, as ek iets voel gaan kyk ek of dit nie bloed is nie, ek was baie angstig gewees, maar het myself nou getrain om nie te hol vir elke gevoel nie, dit sal my mal maak as ek aangaan soos ek aangegaan het.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93620 by Morgan
En eks een van daai mense wat altyd lag vir mense se kiddies wat so erg naby mekaar is en se het hulle nie hulle les geleer nie, en my man se altyd het die man nou nog nie besef spyker maak babas nie.

Af darm net 3 dae laat. maar genoeg daarvan!!!

Marie wanneer gan jy weer gynie toe?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account