× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #93616 by Ansa_S
Morgan het dr Roodt nie vir jou gese jy is weer reg om swanger te raak nie?

Kan die HCG so lank in jou sisteem bly? Dis mos nou al 'n rukkie terug!

Toets net dan kan jy rustig raak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93614 by ChaNa
Haha Morgs jammer ek lag ook maar ek weet presies hoe jy voel. Ek het dieselfde senario gehad 9weke na kYLIE se geboorte so weet wat gaan aan in jou kop lol. Baie Sterkte vir wat ook al die uitkoms is.

My vriendin het 3 jaar terug op 18 geboorte gegee aan 'n seuntjie en toe raak sy weer swanger 4weke na haar seuntjie se geboorte. Die dogtertjie is gebore toe die seuntjie 10 maande oud was. 2kinders in 10 maande lol...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93609 by Ansa_S
Oe julle ek doen vandag die badkamer drill!

SIt vanoggend in die skoolsaal en ek kan voel hoe loop daar goed uit! na saal strompel die trappe af badkamer toe net om te sien daar is niks! Ek sweer mens se verbeelding kan jou gek maak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93608 by Morgan
Anje jy moenie lag nie!!! ek het vir my man gese ek hol weg toe se hy hy sall daai race wen. Maar gister se hy so ewe dit sal nie so erg wees nie.

Al wat my rerig pla is, ons beplan net 2 en as al2 gelyk kom is dit klaar. Maar ek dink ek ruk die dam onder die eend uit.

Ek gan nie toets nie net nou is daai hgc nog in my systeem dan wys dit n BFP en ek kry n hartaanval vir niks.

Anje bly maar eerder weg van die BD af tot jou 2de trimester hulle se mos altyd BD is fine solank daar nie bloeding is nie anders is dit n no go area.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93607 by Ansa_S
Morgan my vriendin wat haar baba 2 Junie gehad het , gebruik ook nou niks nie, en sy het net so groot geskrik want AF was ook laat, sy was 'n hele week laat, was baie verlik toe af uiteindelik opdaag!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93606 by Lia
Morgs - TOETS TOETS TOETS TOETS - gaan koop vir jou 'n Maybe Baby en TOETS - dis al hoe jy piece of mind gaan he. Moet nou nie spoke opjaag voor jy nie daardie tweede strepie gesien het nie. En laat weet ons asb. ASAP !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93604 by Lia
Dankie Ankies, ja kyk, dis nou iets wat ek nooit gedink het ek sal se nie, maar dis lekker om daardie naar gevoel te he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account