× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #93601 by Lia
Hehe Morgs, ek is jammer dat ek lag, maar ek dink dis vrek snaaks, nou gaan jou baba(s) en my baba lekker saam speel. Nee wag, ons moet een of ander tyd weer gaan koffie drink sodat ons saam kan lag en huil.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93599 by Goggatjies
Goeie More

Cornellie ons verstaan, maar jy kan hier chat al is jy nie swanger nie of ttc nie. Ons is 'n lekker groep vriendinne.

Ansa ek hoop daai tante bly weg

Morgan - hoekom dink jy is swanger

Anje ek is bly jy is naar voor jy die pille drink - net goeie tekens dat alles nog reg is met daai baba van jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93596 by Lia
Ooooh Morgan, lekker lag ek al klaar, jammer, maar dit sal vrek snaaks wees. Wanner was AF due? Miskien moet jy toets !!

Ansa, glo my ek weet presies wat jy bedoel. Dis so weird, jy wil so graag swanger word en wanneer jy uitvind jy is dan is dit so onwerklik en jy verwag dat iets slegs om elke hoek en draai gebeur en my raad is bid vir geduld, wees so rustig as moontlik en vat dit net dag vir dag. Ek sien uit na jou toets Vrydag, probeer maar net om te ontspan tot dan - glo my ek weet dis moeilik.

Hi Cornellie, nee jong, jy weet mos hier is almal op verskillende stadiums en ons chat sommer oor alles. So jy is welkom om hier te chat al gaan julle eers volgende jaar weer probeer, jy leer dalk iets hier.

Hier is 'n klein geheimpie, ons het nog nie weer ge BD vandat ons uitgevind ons is swanger nie, want my man is te bang - eintlik ekke ook - en dit pla hom glad nie of hy wys dit net nie, wat in beide gevalle weird is vir hom. Hy begin nou so opgewonde raak, hy begin al dink aan dinge wat ons moet koop ens. Ek vat dit maar nog dag vir dag - die volgende 4 weke gaan baie lank wees vir my.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93594 by Morgan
Ansa ek het net hierdie wierd gevoel. As ek weer sien het ek my hand op my maag, my piepie ruik weer sterker en AF is laat (maar sy was maar nog altyd) eks WAY te bang om te toets.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93575 by Ansa_S
Cornellie ek verstaan! Ek is ook bang om te toets die maand, en half benoud dis positief, want dan is dit weer die spanning van voor af! Ek weet dit klink stupid, maar na my miskrame wonder ek of ek weer die krag het om deur als te gaan. Maar dan ander dae is ek weer super opgewonde!

Ek dink nie mens beself hoe lank vat dit om 'n miskraam te verwerk nie!

Morgan hkm dink jy jy is swanger?? Het jy getoets?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93569 by Cornel
Ansa,ek het maar storieboeke,tydskrifte,my printer ens saam gebring........het nogal redelik baie om te doen tot DESEMBER........

Ek is nou so bang om te bd........jy sal my nie glo nie.......!!!!!!!!

Ek wil nou glad nie weer swanger word voor volgende jaar November nie ~ Dis die tyd wanneer ons permanent terug gaan SA toe........

So vir nou is dit maar net vasbyt!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93565 by Morgan
more julle

Anje sooo bly als gan so goed met daai babatjie van jou! hahaha so bly jy word lekker naar hoop dit bly vir nog so 5weke!! dan kan jy jou swangerskap geniet!!

Ansa hoop jou AF bly VER weg en dat die maand jou maand is!!

Hexy geniet vandag en kom report asb gou terug.

Charlaine bly als het goed gegaan vrydag!

Marie wow kan nie glo jy is al so ver nie, die tyd vlieg nou behoorlik!

AFM: ek dink ek jaag nou net spoke op maar ek het net so feeling eks dalk weer preggies, maar dan dink ek weer eks mal. Eks nie nou op enige pil nie maar ons was versigtig.

Dink dis dalk nog my lyf wat net dink eks nog swanger.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account