× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90590 by Strik*kie
Beertjie, on bly in mpumalanga. Kom oorspronklik van klein dorpie naby Kimberley. So julle gaan dan seker Kimberley toe?

Hallo Ankia, gaan goed ~ ook bbbbbbrrrrrrr koud. he he. Hoe gan met dieet?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90588 by sexy~hexy
Hi Karin en Strikkie...ek voel okay vandag...het gisteraand bietjie maagwerkings gehad :S Maar sover niks vandag. Ek voel goed tot so half4/4uur...dan skop die mislik gevoel en naarheid in en bly daar tot ek gaan slaap.

Karin, ek het nie 'n plat magie nie, het maar vetrolle jong, so ek wys nie soos gewone swanger vroue nie ;) Maar ek kan voel broeke sit al stywer...ek gaan vir my laat maternity klere maak...lekker funky en koel klere vir die somer, want dit gaan 'n lang somer wees met twee in die maag :D Mens kry mos glad nie mooi klere vir fuller figure vroue nie, so ek het iemand wat my gaan help, ek het paar idees van die internet af gekry vir broeke, moet nog gaan soek vir hempies...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90587 by Goggatjies
Beertjie ek is seker 'n bloedtoets sal dit optel teen Vrydag

Hallo Klippie & strikkie
Hoe gaan dit

MY HANDE KRY KOUD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90586 by Strik*kie
Ek dink Hexy is dieselfde as ek : Bonitas Standard, ne Hexy? Sover ek onthou was daar waiting period maar kan nie onthou hoe lank, maar ek het nog nooit probleme gehad met hulle nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90584 by Beertjie
Strikkie op 'n plaas in die Noord kaap naby Hopetown en jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90583 by Beertjie
Strikkie op 'n plaas in die Noord kaap naby Hopetown en jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90579 by Beertjie
Heksie watter skema het jul by medihelp?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account