× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #89770 by VB2010
more julle

bly om te sien almal het 'n lekker lang naweek gehad

Anje so bly als is ok, sjoe het geskrik vrydag jong

Strik dankie vir die mail, sal netnou bietjie loer oor die idees

AFM - AF moes gister opdaag, was sooo bly teen gister aand toe daar nog niks is nie, maar toe verras sy my vanoggend, ek het gedink om ttc bietjie op sy te sit vir so maand of wat en dan maar weer dokter toe te gaan, van al die maande/jare wat ons probeer van die maand my die meeste, seker omdat ek geweet het dis die laaste maand op fertomed, jammer vir die gesanik so vroeg in die oggend

lekker rustige dag/week vir julle
xxx

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89769 by sexy~hexy
Lekker Saterdag na die dam hier gegaan en saam pa en broer-hulle pot gemaak en gebraai...kyk net vir Jayden met oupa se hoed:

File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89758 by ella~bella
Hey Anje! Bly alles is ok met jou.

Dis net amazing die volkom goedheid van God! Hy vou sy Arms om jou!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89755 by sexy~hexy
Dankie Anje...ek dink dis meer van le en dink aan idees en kleurskemas en temas dat ek so wakker le :D

Op die Twintastic groep op FB het die dame gevra vir donasies en skenkings, aangesien daar 'n mamma in haar dorp is wat 'n tweeling het en hulle voed met net een bottel :S So ek besef regtig hoe bevoorreg ek en my DH is en ek weet die Here sal vir ons kom voorsien.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89750 by Lia
Wou nog se:

Hallo aan al julle wonderlike dames en mag julle 'n wonderlike dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89748 by Lia
Hi, skies julle, baas was gou hier, so moes uitlog.

Ja Hexy, my man wil steeds nie vir mense vertel nie, hy het my suster tot stilswye gesweer. Hy wil nie eers sy ma vertel nie en ek is aangese dat ek niks op fb mag se nie. Maar soos ek se, ek het die besluit op die vorige twee gemaak, hierdie een is maar sy besluit.

Shame Hexy, ek voel vir jou, het ook gesukkel om te slaap oor die naweek, het elke keer na ek pille gedrink het aan slaap geraak vir 2 ure en dan sukkel ek in die nag, so weet hoe jy voel. Het ook gisteraand vir eerste keer deur geslaap. Moenie worry nie, dinge sal uitwerk soos dit moet !! Daar is mense met minder as jy wat cope, so ek is seker jy sal ook kan cope. Baie Sterkte.

Ok, so hoe gaan dit verder hier, wat het ek gemis?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89746 by Strik*kie
Hexy, ek sukkel deesdae net so met die slapery grrrrrrrr, het Sondag nag eers na 3 aan die slaap geraak, phew gelukkig was dit gister vakansie anders was ek poegaai deur die dag.

Hallo Ankia

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account