× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #221646 by Snoekie
More dames,
Hoe gaan dit met almal?

Jooste,
Alle sterkte vir jou vrou! Hou ons maar op hoogte met hoe dinge verloop en vorder.
Ons stap almal saam met jou die journey! ons hoop en bid saam met jou dat die die einde is van jou streid.

Zettie,
Ek is sooo jammer saam met jou dat dit BFN is. :cry: Weet dit is nie lekker om daai uitslag te kry nie.

Lynkie,
Sterkte met die accupuncture. Hoop dit maak verskil vir jou.

Hexy,
Ek hoop julle kon daai eggie vang FXFX.

AFM,
Ek is nou CD11. Ek gaan more vir scan om te kyk hoe reageer ek op die Femara.

Ek is huidiglik besig om 'n boek te lees, naamlik "Supernatural Childbirth" en ek wil graag iets oor die volgende week met julle deel daar rondom.
Eers bietjie agtergrond oor hoe ek die boek gekry het.
Ons het die laaste twee weke by my swaer, sy vrou en hulle dogtertjie gebly.
Hulle is byde pastore. Hulle het 'n kerk geplant met die naam JLC. Hulle fokus om mense te help om 'n intieme, persoonlike verhouding met God te bou. Hulle is ook heeltemal bewus van dit waardeur ek en DH deurmaak met ons TTC reis. Die aand voor ek terug gekom het vra hulle toe of hulle vir ons kan bid vir 'n babatjie. Dit was vir my baie emosioneel, omdat die wonde maar baie rou was. Maar dit was ook baie spesiaal en kosbaar gewees.

Ek het die laaste tyd baie gestruggle met die TTC ding. Ek het begin dink ek wil dit te veel he, dat dit amper afgod raak. maar dit is die satan wat my die leuns vertel het. God het die begeerte in my hart geplaas. Sy eerste bevel aan mens was
"Be fruitful, and multiply, and replenish the earth" Gen. 1:28.

Toe was daar die sondeval: Eva het vloek ontvang:
"Unto the woman He said, I will greatly multiply thy sorrow, and thy conception; in SORROW thou shall bring forth children; and the desire shall be to thy husband, and he shall rule over thee." Gen. 3:16

En dit is waar ons vashak so baie keer, by die vloek wat op Eva en haar nageslag geplaas is. MAAR God het ons kom verlos van daai vloek.
"Christ hath redeemed us from the curse of the law, being made a curse FOR us." Gal. 3:13

"Surely he hath borne our GRIEFS, and carried our sorrows: Yet we did esteem him strikken, smitten of God, and afflicted.
But He was wounded for our transgressions, He was bruised for our iniquities: the chastisement of our peace was apon Him, and with His stripe WE ARE HEALED."
Isaiah 53:4,5

Die pad wat ek van nou af stap is een van vrymaking en geloof, ek is vry van die vloek deur die bloed van Christus. En ek sal nie vir een oomblik verder die satan se leuns glo wat my in frees en wantroue dompel nie. God wil vir ons almal kinders gee. Die is 'n begeerte wat Hy in ons elkeen se harte geplaas het.
Ek gaan oor die volgende paar dae met julle deel die woord wat Hy gee en Sy beloftes rondom kinders he.

Hoop julle almal het 'n wonderlike en geseende dag.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #221638 by sexy~hexy
More almal

Sjoe...naweke vlieg darem!! Maar darem is dit die begin van vakansiedae...om mens net weer lekker lui te maak LOL

Hoe was julle naweek gewees? Myne was heel rustig...DH het nagskof gewerk...

Jooste...sterkte met die begin van jou IVF siklus...kom update wanneer jy kan *drukkie*

Zettie...jammer om te hoor vriendin...Dink in die toekoms moet jy maar wag tot AF laat is en dan gaan toets, dit spaar jou die seerkry om te hoor dit is 'n BFN *drukkie vir jou ook*...Wat is jou PVA nou, was julle by 'n FS gewees?

Waar is almal in hulle siklus? Ek sien ek is 6DPO, maar kan nie onthou of OV cd15 of 16 was LOL...Glo maar nogsteeds ek OV nie....

DH het gister 'n babygrow gekoop, was maar afgemerk vir R10, een van daai Springbok babygrows LOL...hy se dis vir in die toekoms :D Hoop maar daai toekoms gebeur nog die jaar....

Anyway, lekker daggie verder vir julle....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #221613 by joo~ste
Hexy
Dankie vir jou wyse woorde oor "my journey". Ek hou baie daaraan vas.

AFM
Ek gaan vir chinese masserings en akkupuntuur en chinese "cupping" by 'n oosterse vroutjie hier by ons. Ek het egter nie pertinent gese van fertility kwessies nie...want sy skinder vreeslik baie en ek sien nie kans dat die hele dorp moet weet waarom ek gaan nie. Dalk moet ek maar iets se soos dat my siklus ongereeld is en of sy dalk daarmee kan help. Ek glo die naalde sal dan min of meer op die regte plekke ingaan as ek dit se? :blink: Tans kry ek naalde in my skouers, tussen my vingers, naby die vlerkies op my rug, op my boude (!!) en love handles en ook lae rug.

Zettie:
Ek is bitterlik jammer! :cry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #221601 by Feetjie
Baie jammer Zettie!!!!! :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #221591 by Lynkie
Agge Neee Zettie, so jammer om te hoor. :( :cry: Net moed hou, ek weet dis nie maklik nie, veral as 'n mens so seker was. Baie Sterkte!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #221588 by zettie
:cry: :cry: :cry: BFN ek was so seker :cry: :cry: dit gaan `n BFP wees :cry:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago - 14 years 8 months ago #221586 by Lynkie
Jooste, naalde ingedruk in die buik area asook sekere punte op arms, bene en lae rug.

Zettie, FXFX vir 'n BFP!

Hexy, ek gaan maar aanhou met die accupuncture, sal maar elke week gaan.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account