× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #220568 by Blommie
Hallo almal

Lynkie - so bly alles het goed afgeloop! FX jou BFP is om die draai

Hexy - Sterkte met AF en die meds

Jooste - hoop dinge gaan bietjie rustiger by die werk

Snoekie - dit is great vir O. Hoop jou follies het gevat. FX

aan al die ander halllooo

By my nie veel nuus nie. Is vandag CD10, so is nou klaar met die Clomid. Nou wag ons vir O dat ons soveel bd kan inpas voor DH sy Sa's gaan vang!

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220565 by joo~ste
Hallo almal!
Jammer...ek was weer bietjie buite aksie. Dit is net so dol hier by my by die werk.

Lynkie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Hexy:
Jammer oor AF - :( Ek hoop Fertomid doen die ding vir jou. Jy's omtrent op 'n hoe dosis. Jou eierstokke gaan behoorlik hande klap op daardie ene! Was jy al op 150mg..of is dit die eerste keer. Bly Jayden was okay na die operasie. My IVF se koste is ook tussen R25 000 en R35 000 (hang af of hulle GIFT/ZIFT gaan saam IVF doen...of nie). Sal eers weet as ek 19 Mrt by die FS was.

Snoekie: Sjoe...hier gebeur net goeie goed op die forum vandag....mooi gestim op Femara! Nou ...hoop ons saam jou jy't daardie eier/s gevang.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220563 by Lynkie
Feetjie, dankie en sterkte met die OPK's

Snoekie, baie bly die toetse wys jy't ge-OV :woohoo: Dit klink baie goed, hou stuif FXFX vir jou!!!! Dis nogal moeilik om vir drie dae plat te le, maar dis seker die minste moeite van die hele IVF proses :)

Hexy, sterkte met die 150mg, hoop die newe effekte is nie te erg nie!
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Hopeful, sal beslis nie omgee vir twee nie, maar hoop ten minste vir een.

Lekker aand!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220556 by Snoekie
Hallo dames,

Lynkie, :woohoo: :woohoo: vir daai twee embies. bly nou soveel op die naat van jou rug, Rus lekker en dan kom vertel jy ons die 8'ste van jou BFP! Ek is so opgewonde vir julle.

Hexy,
Sterkte met die 150mg Fertomid. Hoop dit doen die ding vir jou!
Net jammer jy kan nie die Clomid in die hande kry nie!

Feetjie,
Ek kry ook meer as een Pos OPK in die paar maande wat ek wel geOV het. Ek vat dit vanaf die eerste Pos as fertile time tot na die laaste Pos OPK. Hulle se jy kan + OPK kry van voor OV tot en met die dag van OV.

AFM,
Ons trippie Pta is eers op hold gesit. Daar het paar goed op geduik. So nou wag ons maar om te sien wanneer ons kan ry.
Die gynie het my vanoggend gebel om te se hy het die bloods se uitslae gekry en ek het mooi gestim op die Femara en het die maand geOV :woohoo: :rock:
Ek is sooo ongelooflik opgewonde oor dit. Ek is nou 5DPO. So ek het nog 6 dae voor ek kan toets. Dink nie ek gaan HPT doen nie. Dink ek gaan die maand sommer net dadelik gaan vir bloods, want ek het nie enige HPT oor nie, so nou is dit klein bietjie makliker om nie te toets nie. :blush:

Hoop almal het 'n wonderlikke daggie.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220550 by Feetjie
LYNKIE!!!!!!!!!!!!!!! wow so bly vir 2 embies!!!!!!!!! ag wonderlik!! rus nou lekker en GOED :heart: !!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220548 by sexy~hexy
Lynkie...as ek mag vra...wat het jou IVF gekos, en by wie was jy?

Hallo almal :)

Ek gaan weer Fertomid gebruik, dis al wat ons dorp aanhou GRRRR...is darem die maand op 150mg.

Verder, AF het begin...so vandag is cd1 vir my...

Waar kruip Klippie weg???????

Almal is gegroet :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220525 by Hopeful
Lynkie,

Dit is so great!!!!! Jy beter jou self nou opas sodat daai embies kan grooi en jy sommer twee babatjies het. Jy is in my gebede :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account