× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #79669 by Laliek
Hi julle girls!

Kom loer net gou gou in - dis baie stil hier deesdae ne?

Charlaine - met IUI as jy jou Ovidrel inspuiting gekry het, 36uur daarna is die begin van jou 2ww. So dit hang af wanneer jy jou eerste IUI gedoen het, 14 dae van daar af dan is jou toets datum. Sterkte!!

Drieks hoe gaan dit met preggie fairy? Hexy en Cornel en Anje - hoe hou julle preggies uit?

Slakkie en Dassie en VB?? Waar is julle deesdae?

Halloooo Strikkie!

Wel, my 2de IUI word more oggend gedoen. ek't gereel dat ek van huis af werk - so ek's van plan om in die bed te le en files te review more na IUI. Ek voel darem weer positief want hierdie O pyne is nogals erg!! :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79667 by ChaNa
Dit is seker die lekkerste gevoel as daai 2de strepie verskyn. Tenminste kan mens jou strepie duidelik sien driek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79662 by ChaNa
Dis so weird toe ek by dr Pentz was het hy altyd vir my 'n toets datum gegee 'n dag na 2ww ophou, nooit vroeer nie. En nou laat hierdie dr my toets 5dae voor AF moet kom.

Ek sal maar toets en as dit BFN is sal ek maar weer maandag toets as AF nog nie gekom het nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79661 by Driekie
Daarsy - nou kan julle sien wat ek bedoel het met daai 2de strepie was BAAAAAAIE lig....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79660 by Driekie
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79656 by Driekie
Hmmm...ek stem met Hexy - doen ma wat dokter se...ek doen ma wat hulle se - hulle het tog rede hoekom hulle se wat hulle se.

HEEEEHAAAA Ansa - ek sou tien teen een dieselfde reaksie gehad het!!!!

Hexy gan gou probeer..miskien werk dit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79653 by ChaNa
Hexy ek is bang dit wys BFN omdat dit dalk te vroeg is. My 2ww is basies sondag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account