× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #79651 by sexy~hexy
Wanneer is jou 2ww om Charlaine?

Dalk voel dokter dat hulle nou al met bloods 'n BFP of BFN sal optel.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79634 by ChaNa
Hi drieks en ansa

Driekie ekt jou raad nodig.
My dr het my gestuur om more 'n bloed toets te doen en more is ek eers op CD 26..Ek dink dis baie te vroeg en kani verstaan hoekom stuur hy my so vroeg nie, my 2ww is nog nie eers verby nie.

Wat dink jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79629 by sexy~hexy
Weet jy hoe resize ek pictures? Ek regskliek op die foto, se dan send to mail recipient, dan kom daar outomaties so blokkie op wat vra resize picture (make smaller) or keep original size. Dan se ek make smaller. Dan in my outlook waar die email oopgemaak het, le die foto dan daar teen 'n kleiner size, en dan save ek net daardie nuwe kleiner foto...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79628 by Ansa_S
Ja Hexy ek dink hy steek ook maar weg dat hulle om partykeer seer maak!

Toemaar Driekie dit is belaglik, sy het een aan voor die troue vir ons haar handskoene en kouse en skoene aangetreke en toe sou sy nog 'n hoed ook opsit, en voor ek my kon kry toe se ek lyk my ons gaan konsert hou en nie troue nie!

Sy was glad nie beindruk met my nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79626 by Driekie
Heeeheeee - skuus maar dit lyk baie snaaks vir my!!!

Sowi Hexy - ek het hom op my rekenaar maar lyk my hy's te groot want hy wil nie laai nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79619 by sexy~hexy
Driekie, wag nog vir pic van jou HPT ;)

Ansa, ek dink dis eerder ongelukkig sien hy net die goeie in hulle raak, want hulle maak hom dan seer en hy hou net aan goed wees vir hulle. Partykeer wil mens nie die foute in ander raaksien nie of mens sien dit raak maar ignoreer dit...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79613 by Ansa_S
Ja Driekie dis net sy was so lyk! En dit vir 'n lente troue!

By hulle is alles ook altyd in die oortreffende trap, altyd 'n drama!

Ek is partykeer so moeg as ek daar klaar gekuier het!

Hexy jy is reg hul maak my nie seer nie ek het vrede met hulle ek hoef hul net te respekteer, maar hul maak wel my man seer! Gelukkig sien hy net die goed in hulle raak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account