× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #79717 by sexy~hexy
Ek het vir Anje gemail...maar weet nie of sy sal reply nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79697 by ChaNa
Lalie ja hyt my op Prog gesit. Ekt met die 1ste eiertjie al geovuleer 1-2 dae voor hy die 1ste IUI gedoen het en voor hy ovidrel gespuit het. En toe ek verwag om 24-36 uur na die spuit vir 2de een te gaan toe se hy nee. Toe doen hy 2de IUI eers sondag.

Hoop regtig daai dr het die job reg gedoen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79692 by Laliek
Ag dankie Hexy!!! Ek't besluit om raad van carmen te volg en positief te bly en die eiertjie en die spermpie wat saamsmelt te visualiseer vir die volgende twee weke - so ek is "in the zone" !!

Charlaine ja dit is baie weird want nog elke dokter wat ek van gehoor het doen IUI 36 uur na Ovidrel shot. Het hy jou op progesteroon gesit tot jy toets?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79691 by ChaNa
Kan iemand haar nie sms nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79683 by sexy~hexy
Waar is Anje met die uitslae van haar bloods??????

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79680 by sexy~hexy
Hehehehe Driekie, lyk amper soos my toets nou 'n maand na ek getoets het...dis lig ja :D Maar nou worry jy nie meer nie, daar groei 'n ertjiepit in jou en dis al wat tel, ligte strepie of nie!

Charlaine, ek het ook gedink hulle werk dit dalk al van die eerste dag af wanneer jou hele proses begin het...en ek glo as dit 'n BFN is sal dokter jou dalk oor 'n paar dae weer laat toets.

Hey Lalie, fxfxfx met more se IUI...don't tell God how big your problem is, tell your problem how big your God is!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79678 by ChaNa
Laliek die dr was vir my weird. So het my goed gelyk.
Ekt die woensdag geovuleer en hyt die donderdag oggend die 1ste inseminasie gedoen en toe donderdag oggend na die IUI di Ovidrel gespuit. TOE is my 2de IUI eers weer sondag oggend 3dae later.

So hyt my nie IUI gegee 36 uur na die trigger nie hyt 72 uur na die trigger so hoop hyt die eier gevang.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account