× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #79603 by Driekie
O my vrek Ansa - die geblomde swart en wit affere??Genade ons!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79602 by sexy~hexy
Ansa, ek wonder net wie spite hulle, nie vir jou nie, maar hulle wel maak jou man seer en lyk my hulle is te dig om dit raak te sien :S :D Grappie!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79599 by Driekie
En eks terug!!

aijaijai!!!Ansa sterkte met daai ene - vind altyd iets slegs in als ne?Toemaar myne s ok so swartgallig!!! :laugh:

Ons het die naweek so lekker by my ma en pa gekuier - net rustig, nie soveel drama soos met my skoonmense nie..mens sou sweer dis n teaterstuk..altyd een of ander "krisis"!!

Cornel - sterkte!!Ek het juis die naweek sommer n sweetpak by PEP gekoop, want my jeans raak na n tyd maar vreeslik ongemaklik!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79597 by Goggatjies
Ek sal bietjie gaan loer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79588 by Ansa_S
Ai Ankia ek kry maar my man jammer in die proses! Gelukkig sien hy nie als raak nie en vertel ek ook nie als vir hom nie!

Ek het die tipe skoonfamilie wat dink net hulle kan iets doen en as iemand anders dit doen dan is dit lelik of nie smart genoeg nie! Want my skoonma en skoonsussie huur hulle uit as bloemiste en weddingplanners! Hulle het hulself geleer!

Jy kan net gaan kyk na my troufoto's hoe my skoonsus se skepping met die troue gelyk het, dit net omdat sy dink sy is anders as normale mense en altyd 'n statement moet maak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79576 by Goggatjies
Is reg Ansa - praat jou hart uit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79575 by Ansa_S
Ag Hexy ek weet nie jong! Hulle het maar 'n vreeslike jaloerse streep in hulle!

Ek het dan verlede week gehoor dat my skoonsussie gese het dat my troue se blomme nou nie vir haar so wow was nie, dit was vir haar maar baie plein! So hulle sal nie iets goeds se nie.

Almal wat by die troue was het gerave oor die blomme omdat dit so baie was maar hulle is nou nog vies omdat ek nie vir haar en my skoonma gevra het om die blomme te doen nie!

Ek dink hulle sal aan hulle harte vrek as hulle moet weet hoeveel het my troue se blomme gekos!

Skoonsus en haar ou is nog nie eers verloof nie, hy nog besig met sy graad by die Puk nou moet ons elke liewe keer hoor van haar troue volgende jaar september en hoe fantasties en wonderlik dit gaan wees! Maar hulle is nog nie naby verloof nie!

Skuus ek wil nie so kerm oor hulle nie, maar ek kan nie al die goed met my man deel nie so nou moet julle dit maar ongeld!

SOrry

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account