× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #78558 by ChaNa
BAIE GELUK ANJE ONS HET GEWEET.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78556 by Morgan
dis so moeilik om te wag maar ek dink as mens n BFN kry dan raak mens sommer negatief, so wag maar die 2WW uit... hoop sooo dis n BFP. Gan jy en jou man dan daai gender testing doen?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78555 by Lia
Jammer het nie tyd gehad om foto te neem nie, so ek het sommer gou gescan:

File Attachment:


Gaan nou gou opvang op julle chats.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78552 by Cornel
Hi Morgan!

Jou fototjie is pragtig!!!!!

Tienka se baba is 'n regte klein bulletjie!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78550 by ChaNa
Morgs ek is nie op facebook nie so kan hom ni sien nie.. Kan iemand nie 'n foto hier kom post nie Pretty Please..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78549 by Lia
More more dames

Jammer ek vat so lank, het nou weer ‘n overwagse werkie vanoggend gehad by werk.

So hier is my storie – Jammer as ek deurmekaar praat:

Woensdsag 14/07/2010 – Clicks toetsie = BFN

Vertrou nie Clicks alleen nie so gaan koop Maybebaby ook.
Vrydag 16/07/2010 – Maybebaby toetsie = BFN, maar na omtrent ‘n UUR het daar ‘n super ligte strepie verskyn, Jy moet omtrent Chinese oe trek om dit te sien (dus onbetroubaar).
Vrydag 16/07/2010 – Clicks toetsie = BFN, maar na ‘n DAG het daar ook ‘n super ligte strepie verskyn, jy moet alweer Chinese oe trek om dit te sien (dus onbetroubaar).

Vrydag middag, haarkapster se mens moenie hare kleur binne 1ste 12 weke nie, so my roots wys en ek kan nie kleur nie, sy het darem so mooi gesny dan my naartuurlike kleur en die swart soort van mooi saam in blend.

Heerlike naweek gehad - te lang storie om dit ook te vertel!!

Ek gaan slaap Sondag aand omtrent 22h00, word 01h40 wakker met ‘n GROOT piepie, nou wil ek nie gaan piepie nie, want ek is bang ek het nie lank genoeg geknyp nie, manlief se ons kan more weer toets as dit ‘n BFN is, maar ek mag nie knyp met blaas wat wil bars nie.
Maandag 19/07/2010 – Maybebaby toetsie = BFP, ‘n Ligte strepie verskyn omtrent dadelik. Na ‘n uur is daar ‘n duidelike strepie, julle weet mos hoe mens dit oor en oor check.
Maandag 19/07/2010 – Clicks toetsie = BFP, eers na omtrent 3 min verskyn ‘n baie baie ligte strepie, weer bietjie squint om dit raak te sien. Na ‘n uur is die strepie duideliker.
Ek en manlief baie opgewonde in die oomblik.
Wawyd wakker, Check toetsies oor en oor en oor tot omtrent 03h00 voor ek eers weer slaap in sig sien.

Result: Definitief ‘n BFP, maar die Clicks is definitief nie so sensitief vir Maybebaby nie.

Sal vandag dr bel en julle laat weet.

Verbasend is ek nogsteeds baie rustig, dink nie dit het al ingesink nie. Bietjie opgewonde, maar rustig.

PS: MOET ASB. NIKS OF FACEBOOK SE NIE, ONS GAAN NIE NOU AL VIR MENSE VERTEL NIE.

JAMMER VIR DIE LANG POST

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78547 by Morgan
het julle tienks se baba gesien op facebook? ek kan nie glo hoe baie hy na haar lyk nie, kan nie wag vir more se kuier nie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account