× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #78546 by ChaNa
Hi Morgs ek wag maar nog want dis nog baie vroeg.
Dis nog nie eers verby die 2ww. Die naweek is eintlik eers 2ww. So ek baie bang dis te vroeg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78545 by Cornel
GB! Nou hoekom raak mens se lyf so seer....is dit ook agv daai hormoon......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78542 by G Baby
Hallo charlaine en morgan,Sal gaan kyk morgan!
Charlaine hou duim vas vir jou dat jy daai BFP sal kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78539 by ChaNa
Thanks Cornel ek hoop regtig so.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78538 by Cornel
Jip Charlaine!

Ek voel so opgewonde soos 'n klein dogtertjie voor Kersfees.....

Ek kyk nou glad nie meer na die negatiewe dinge wat voorle nie (lang pad ~ gelukkig vlieg ons tot op die lughawe,seer lyf,moeg ens)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78536 by Morgan
More julle!!

ANJE WAARS JY?!?!?!

Charlaine het jy al begin toets of wag jy nog vir woensdag?

G dis great dat jy daai 2 kan help, bors melk is so belangrik vir sulke vroeg gebore babas.

Julle moet bietjie op facebook gan kyk na my newborn fotos wat joli geneem het

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78534 by G Baby
Cornel,as mens swanger is skei jou liggaam 'n ovarian hormoon met die naam relaxin A af. Dit maak jou legmente en gewrigte meer "buigsaam" en "soepel" en laat dit ontspan.(ook baie keer die rede hoekom 'n mens se voete groter voel tydens swangerskap. DIe hormoon laat ook die cervix rek vir geboorte
Dis hoekom mens nie swaer gewigte ens mag optel as jy preggies is nie,want jy kan soveel makliker seer kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account