× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #78531 by Cornel
Halo Charlaine!!!!

FXFXFXFXFX vir jou dolla!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78528 by ChaNa
Hi G

Dis nice dat jy haar kan help..

Cornel nog net 'n paar slapies dan is jy in SA Whoohooooo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78525 by ChaNa
Hi Julle

Anje ons wag !!!!!!

Jong ek is die afgelope 3dae elke oggend baie naar, ek wonder of dit nie hierdie pille is wat die FS vir my gegee het nie.

Ek het die naweek sulke buik pyn snaakse gevoel wat voel asof AF oppad is maar dis nie naby tyd vir AF nie so ja hoop dis goeie teken.

Hoop dit gaan nog goed met almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78524 by Cornel
Goeie more GB!!!!

Ja nee kyk!!!!!! Ek kan nou nie meer wag nie!!!!!

Ag dis so wonderlik dat jy haar kan help....kan net dink hoe sy moet voel!

DH spot ook met my d.m.v te se dat die 'n tweeling is,want regtig dit lyk klaar of ek wys......en my magie is nie pap nie,hy is lekker hard (swangerboepie)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78520 by G Baby
MOre girls.
Anje-jy laat ons omtrent wag!!! Kan nie wag om te hoor nie,het so gevoel jy ook preggies,ek hou styf duim vas,jy moet ons asseblief dadelik laat weet as jy getoets het. Weet nie hoe hou jy dit uit om nog te wag nie?

COrnel,net nog 'n week,jinne maar die tyd vlieg,jy sien seker vreeslik uit.
De Nys is vandag 5 weke,ek kan dit nie glo nie,hy word nou lekker vet en is stroop soet,huil net as ek hom room smeer na bad tyd.

Julle ek help ook my niggie se tweeling groot maak....skenk borsmelk vir haar. Het gister vir haar 15 sakkies gegee met elk 150ml melk in.
SY het net genoeg vir elkeen ,maar baie keer is hulle nog honger na voeding en dan het sy nie nog melk nie en kry nie kans om nog uit te melk ook nie.
Shame so ek gee maar myne vir haar,ten minste kan sy dit gebruik.

Hoop dit gaan goed met die res van julle en dat julle almal 'n heerlike week sal h?.

:) :P :kiss: ;) :cheer: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78519 by Cornel
Hexy! Ek wou jou nog vra: Wat is die rede dat 'n mens se lyf so seer raak......is dit moegheid of wat?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78514 by VB2010
nee dit het darem nie gejeuk nie was net erg geswel, en my wange het sommer geblink net gevoel asof my vel wil oopbars lol weird jong

ja dis dan beter om hier te bly, ai maar jou ma gaan jou bederf né

moet gou gaan sal later weer kom inloer

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account