× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #78506 by Cornel
VB,(as als 100 is met baba) dan gaan ek agterbly....wil graag daar wees vir al die scans ens en omrede ek al 2 mc gehad het is dit maar net veiliger....hier sal hulle my nie kan help as daar dalk iets gebeur nie.......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78504 by Cornel
Ag Shame VB!!!!

Jy is seker allergies vir 'n bestandeel of iets in daai pilletjie gewees!!!! Shame arem jy!!!!!
(ek swel so toe as daar grassade in my oe kom)

Ek is net bly dit het beter geword!!!!!!!!!!!

Hoop nie dit het gejeuk nie?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78500 by VB2010
Cornel jammer as jy al genoem het, maar gaan jy saam terug congo toe of gaan jy agter bly?

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78498 by VB2010
Charlain hoe voel jy??

Cornel naweek was lekker dankie, het net die snaakste ding oor gekom LOL saterdag oggend toe ek opstaan is my skouer seer, weet nie of ek dalk snaaks geslaap het nie, maar dit was so op die sleutelbeen, het voltaren gel aangesmeer en saterdag aand toe voel dit asof my arm gaan afval, 'n vriend van ons gee my toe twee pille wat hy drink vir sy knieg, saterdag aand weer voltaren gel aangesmeer en sondag oggend toe is die skouer reg MAAR my hele gesig was opgeswel, my oe was amper bot toe lol, het toe fenegrin (sp) anti allergie pilletjie gedrink en vandag is alles weg, het nogal snaaks gelyk

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78496 by Cornel
Ja VB! Die tyd raak nou sommer vinnig minder!!!

Ek kan regtig nie wag nie.....tot my ouers is al opgewonde!!!! Ma wil net he ons moet begin met die baba se kombersies ens en my pa wil net hy en DH moet gaan visvang!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78495 by Cornel
Goeie more VB!

Jong ons sit ook nog hier met styf geknypte boudjies en wag vir ANJE!!!!!!! :laugh:

Hoe was jou naweek? ;)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78494 by VB2010
sjoe Cornel ek sien nou op jou ticker nog net 5 dae dan kom julle SA toe! julle kan seker nou nie meer wag nie!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account