× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77554 by sexy~hexy
Hi Ella :) Dankie dat jy laat weet het, sal beslis dan gaan kyk vir daardie tee, hoop ons ou klein dorpie se Shoprite of Spar hou dit aan!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77553 by ella~bella
Sjoe Cornel, jou daggies raak nou lekker min ne!!!

Oor jou maag, dalk kan jy oat bran in jou joghurt of pap meng. Dis glad nie so sleg soos semels nie

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77547 by ella~bella
Hallo julle!!!

Tienka!!!! Goed om van jou te hoor en dat als goed gegaan het!! Kan nie wag vir die fotos nie. Weereens baie geluk!!!


Driekie!!!! Baie geluk met jou swangerskap! Dis amazing nuus!!

Anje, jy is mos al preggies, of hoe???

Hexy, ek het saam met een van die pregnancy tydskrifte 'n sample van Purity se Rooibostee met gemmer gekry... blykbaar vir mamma's met MS. Try dit bietjie uit en laat weet ons.

Ons gaan die naweek bietjie Dullstroom toe. Ek hoor dit is bitter koud daar. Ek was nog nooit in daardie geweste nie. Is mos maar 'n ou Kapenaar!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77546 by Cornel
Hi Hexy! Ek is tog so bly die dae word minder.....ek wil juis vandag my rakke en goed begin uitsort,maar ai as die maag so voel wil ek net le.....ek sit nou so op die punt van die stoel!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77542 by sexy~hexy
Sjoe Cornel, jou daggies word nou min ne :) Volgende week kan jy al begin pak!

Oor die harde maag het ek nie raad nie, dis nou een preggy simptoom wat ek nie het nie, my maag werk eerder as wat hy hard is :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77539 by Cornel
Goeie more Almal!

Tienka!!!! Wonderlik om weer van jou te hoor! So bly dit gaan goed met julle! Kom post asb 'n fototjie voor volgende week die tyd asb......

Sjoe julle ek voel vanoggend vreeslik ongemaklik......my maag is so so so hard (sorry tmi)dis sommer seer as ek sit ook (sorry tmi). Gaan nou weer vir my beker rooibos tee maak met 2 suiker in.....

AS ENIGE IEMAND RAAD HET? EK SAL DIT BAIE WAARDEER......ek drink baie water en ek eet 2 vrugte 'n dag!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77536 by Lia
Dankie Hexy, hoop jy voel gou beter. Ek stem ek hou ook nie van die koue nie, vat 'n warm dag enige dag.

Hi Tienka !! So bly dit gaan goed met julle twee !! Julle moet jul kuier geniet vandag en neem asb. phodies.

More aan almal anders, hoop dit gaan goed.

AFM: Ok, so ek het simptome, maar wil vir nou nie te veel daarin lees nie. Het vanoggend baie seer AF tipe krampe gehad. Ek is nie negatief of positief nie, is reg vir albei Maandag, MAAR ek hoop nogsteeds op 'n BFP.

Julle girls moet 'n heerlike dag he, ek werk mos weer halfdag, gaan dan vir 'n 2de keer probeer om my lisensie af te haal en uiteindelik my hare sny. Ek kom loer nou nou weer in.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account