× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77378 by Cornel
Tata Driekie
Lekker naweek vir jou!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77377 by G Baby
Baai almal,lekker aand vir julle en lekker naweek ook! EK more heel oggend in tzaneen,vat die kids skool toe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77372 by Cornel
Ankia ek sit ook maar nog hier en loer vir julle!

Het nou vir my TROPICAL FRUIT tee gemaak,wil nou proe hoe dit smaak!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77367 by Driekie
HIEHIEHAHA - vir die snaakse cravings!!!!

Tata almal wat nou gegroet het!!!

Ek moet gou my goed oorgee vir more en die naweek so ek gan ok almal groet!!!

Ek is eers Maandag dan nou weer terug - so ek se vir almal julle moet n great great naweek he!!!!!!

Die wat BD - doen dit met oorgawe en gaan vir goud!!!!
Ek hoop die babatjies behandel hulle mammas baie goed of hulle nou alreeds gebore is of nie!
En die toetsers en iui dames - hou duime vas vir julle vir n rustige wonder-vrye naweek!!!!

BAAAAAAAAAAAAAAAAAAI

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77366 by Goggatjies
Lekker aand vir almal wat al gegroet het, ek moet nog so uur hier uit hang, het eintlike werk om te doen, maar ek is nie lus daarvoor nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77364 by Cornel
Tata Anje!

Ek gaan ook maar groet!

Almal moet 'n lekker aand he!!!!

Ons gesels weer more!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77362 by Lia
Ok dames, ek groet ook, lekker aand vir julle.

YAY, DIE NAWEEK IS IN SIG !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account