× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77360 by Cornel
Tata Hexy!

Lekker aand vir jou!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77357 by Cornel
Ek was oor die naweek so lus vir 'n lekker vars gebakte cupcake!

Maar nou het Hexy my vreeslik lus gemaak vir daai tamatie sardientjies op lekker vars bruinbrood!!!

Ankia,ek eet weer jam en roereier op my toast in die oggende! mmmmmmm vreeslik lekker!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77356 by G Baby
He he driekie,moet bieg daai cupcakes was nogal lekker gewees. ons het als opgeeet!!
As dit so koud is,wil julle nie ook heeltyd iets warms drink nie...koffie. dink ek gaan sommer nou weer vir my koffietjie maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77351 by sexy~hexy
LOL Cornel, daai sal ek dan ook nie eet nie. En dis nie 'n craving nie, ek eet dit nog al die jare so :D Soos wildsvleis met perskekonfynt YUM YUM

Ek gaan groet dames, ons het koukus half4, so gesels more weer. Hoop julle het 'n LEKWA WARM AAND...ek mis my koffie/hot chocolate, want selfs dit maak my :X

Toodles!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77350 by Driekie
AAAAG lekker G!!!!Teen daai tyd het ons almal anders al boepies!!!
:laugh:

Jy gesien jou kiddies se cupcakes het my nou lus gemaak vir dit!Gelukkig bak my ma vir ons koek vir die naweek - so sjoe - dan sal ek die lus kan blus!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77346 by Cornel
Hexy die Tamatiesous sardientjies (blikvis soos ouma dit altyd genoem het) sal ek ook eet..maar die sardientjies lyk soos bokums.........hulle is so swart en droog en ryk nie te vars nie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77343 by G Baby
o nee ek kan nie daai sardientjies in my lyf kry nie,dis verskriklik sleg vir my,maAr dis baie gesond

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account