× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77342 by Driekie
Hehe - dis reg ek sal gan kyk en hom stuur!
Ja nee kyk - as ons dit kan deel dan se dit baie!!!

Ek sal ook sardientjies eet maar eerder nie nou nie...ek sal my slukderm afbrand met sooibrand!!HAHA
Thanks Cornel ek sal dit bietjie probeer want nie eers melk help nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77341 by Goggatjies
NNNNNEEEEEE hexy
Appelkoos konfyt en sardientjies
Laat ek nooit so craving kry nie - asseblief

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77340 by G Baby
Hallo weer-ek het so ou slapie gevang. Verrig wondere as mens net so rukkie kan l? in die middae.
Ankia,julle vakansie lyk heerlik op die fotos,veral daai olifant rit. En jou seuntjie is te pragtig!

Ons gaan oktober vir 10 dae bietjie Balito toe,kan nie wag nie,sien so uit. was die jaar nog nerens. Desember gaan ons net vir so 10 dae st. Lucia toe,saam my pa hulle oor kersfees.
Dan wil ek nog pta nawekie iewers inwerk ook,wil so graag almal se babies sien,tienka,morgan,nelria en daai tyd is blessed en mommy se babas seker ook al gebore.

EK het weer begin oefen ook,maar is vandag so styf en seer....dink my melk is skoon suur van al die melksuur in my bene en boude.
Het nou net 2 maande tyd voor in swembroek moet klim. is wel op my gewig maar moet bietjie ferm en in shape kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77338 by Cornel
Ankia,gelukkig was daar darem gewone vis ook!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77336 by sexy~hexy
Ek LOVE die sardientjies in sous...maak dit dan fyn op 'n broodjie met appelkooskonfyt :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77334 by Goggatjies
Cornel daar is nie 'n manier wat ek sardines sal eet nie, nie oor my dooie liggaam nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77332 by Cornel
Driekie ek lees nou dat die sooibrand jou nou begin vang!

Ek kry regtig net sooibrand as ek mayonaise geeet het,en omdat ek nie gaviscon hier het drink ek sommer bietjie sodawater.....dit help nogals 'n bietjie!

Hexy ek was vanmiddag voor ete so lekker goor naar en die beste van als was,toe ons in die restuarant kom toe is daar vis en die daai sardine vissies ~ sjoe maar het dit nou vir my af gesit......ek het myself regtig gevorseer om te eet vanmiddag ~ net vir daai bietjie Joduim.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account