× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77285 by Goggatjies
Anje ons sal moet as ons dit vuurtjie aan die brand wil hou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77284 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77282 by VB2010
ja nee wraggies ons sal iets anders moet doen die keer, miskien daai kas move bietjie probeer, dis eintlik nie ''fair'' dat ons oor moves en dinge hier praat nie want as ons dit gaan probeer gaan ek begin giggel en dink aan julle klomp

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77281 by Lia
Hoekom koop julle nie maar net 'n kamasutra boek nie, iemand het vir my vriendin met haar troue so boek gekoop en glo my daar is BAIE moves in, party wat ek nie dink realisties moontlik is nie, maar dit sal dinge verseker weer interessant maak.....dis nou as iemand nie iets breek nie....lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77275 by Goggatjies
ek stem strikkie, ons sinne is ook maar boring

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77273 by Strik*kie
LOL VB ons sal maar klomp idees moet uidink vir hierdie bd sessies, want dis elke maand dieselfde boring stuff. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77272 by Driekie
Ai tog dolla - ek neig om in die aande so crappy te voel...dh het al gejoke en gese hy dink ek is besig om Lactose Intolerant te raak...

Ek drink en is lief vir n warm melkie of milo of so iets in die aand...en altyd net daarna dan begin ek so crappy voel!!

Ek het die sooibrand so erg die keer...net vanaand gan ek daai Gaviscon koop...nog elke aand try uithou maar nee...dit maak dat ek nie kan slaap nie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account