× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77216 by VB2010
Ankia jou foto's is baie mooi! Love die olifant een en jou seuntjie lyk of hy dit ook baie geniet het

LOL Strik ek het darem die regte een gevat, het voor daai rak gestaan en dink wet dry wet dry, HELLO wet! ons wil mos meer wet wees LOL

Ek het so ruk terug ook daai moegheid gehad, gaan slaap moeg staan moeg op, wil niks doen nie... Strik drink jy enige ander vitamienes?

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77214 by Goggatjies
Dit is so waar ou Driexter
Dankie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77212 by Goggatjies
Laaste een
William in die Swembad
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77210 by Driekie
Ek gan weer die 16de Augustus dokter toe...kan nie wag nie!!


Ai Ankies!!Ek stuur vir jou n vet vet drukkie!!!! Moenie moed opgee nie!Daar is maniere om dinge nie soos werk te laat voel nie....onthou wat Mommy gese het van n man soek n slet innie bed.... :blush: :) ;) .....dit het baie van my gevat maar dit het gewerk...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77209 by Goggatjies
Hier is waar William in die water Speel by die water park
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77208 by Goggatjies
Stikkie, dit is erg
Ek sit sommer hier en huil
Ek kon maar net vir haar se geluk en maak of ek bly is, maar sy is nie eers getroud nie, sy het nie behoorlike werk nie, en die nuwe ou wou ook nie kinders gehad het nie, so wat gebeur as hy haar los, wat word van haar en die baba - maak my sommer woedend.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77207 by Strik*kie
LOL VB sy sou nie verstaan het nie, dis die wet cough Nie dry cough hoor. he he

Ankia jou seuntjie lyk te cute.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account