× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77234 by Lia
Hi Ankies, dis vreeslike nuus, dis net nie regverdig dat ons so moet sukkel en ander kry dit so maklik reg nie. Is jy nie so moeg omdat julle uit 'n lekker warm vakansie in 'n koue SA ingekom het nie, dis nogal genoeg om mens depressief te maak. Love die phodies, lyk of William dit ook baie geniet het.

Ouch Drix !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77233 by Strik*kie
Driekels, het jy nog nie by die maar mommies aangesluit nie, wanneer is jou edd?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77232 by Goggatjies
William het so goed getravel en het dit vreeslik geniet, net een keer gehuil vir die olifante en van daar af was hy hulle beste vriend

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77227 by Driekie
HEHE - VB - was my beste maatjie!!!Sterkte - ek dink dis dalk oor dit die hormone mos spike wat die kopseer veroorsaak!!

Aaaaag dis sulke nice fotos Ankia - William lyk of hy dit regtig baie geniet het!!!!!Laat my wonder hoe Markus nou sal reageer as hy weer dieretuin toe gaan....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77226 by Goggatjies
Dankie VB
Ek is gedaan as ek by die huis kom, en dan is dit nog kos maak, William bad en die bed kry
Dan is ek nie meer lus nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77223 by Strik*kie
VB LOL vir wet/dry he he. Nee ek drink op die stadium net folic, omega 3+6 en dan my skildklierpille.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77221 by VB2010
ek het 'n nuwe ''fertomed simptoom'' kopseer is my nuwe vriend vandag

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account