× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77249 by sexy~hexy
Oi, nou is ek moeg en lui en my rug is seer *gaaaaaaap* O ja, en ek is lus vir KFC Brownie Avalanche :P MAAR nogsteeds sluimerende naar....don't let cravings fool you :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77247 by Driekie
Ek het nog nie kans gehad om daar te gaan aansluit nie..maar wil Maandag dit doen..my EDD is 16Maart2011

Ek is dit gewoond van die vorige keer ook..dis about die enigste newe-effek wat ek gekry het van Fertomid....vorige keer op 1ste mnd s'n preggy geraak en die keer op 2de maand s'n

O jaa en Strikkels - think high heels en panty-hose.... :blush: ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77244 by Strik*kie
Wat maak jou man mal Driekie? Dalk kan ons dieselfde try ;) he he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77241 by Driekie
Ai Ankia - ek het ook soortgelyke situasie....maar ek het uitgevind wat maak my manlief absoluut mal...en toe doen ek dit..dis hoe ons daai 5dae elke dag ding reggekry het...

Net na ek Markus in sy kamer het en die huishouding bedaar dan het ek gou weggeglip en geshower of wat okal en dan manlief en dan...

You get the picture....


Hoekom try julle nie daai Vitaforce Vit b12 & folic acid nie...ek het dit Vit C en ysterpille gedrink die maand...o ja en so nou en dan n Play vir energie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77240 by Strik*kie
VB drink jy enige ander vitamines?
Dalk is die fertomed nou eers lekker in jou gestel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77237 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77235 by VB2010
Driekie hoeveel maande was jy op fertomed? sorry as jy al genoem het
Dis net vir my snaaks dat ek die eerste twee maande niks gehad het nie, ok behalwe die eerste maand naarheid en nou die kopsere

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account