× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77190 by Strik*kie
Wo se ek onthou dis Ankies wat die bed gebreek het LOL

Drieks ja jy moet kom terugrapporteer. Wnneer gaan jy no weer dr toe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77185 by Driekie
Jis - ek wens dit was ons - ons bed is gaaaaar!!!!
Dit was mos Ankia en haar man wat die bed gebreek het.

Jys doodreg Strikkels - ek kan nie wag nie!!!!! :laugh: Ek sal julle als kom vertel Maandag!!!!!

VB jy en Strikkels is definislis volgende preggy maatjies!!!

Hey Lalie!!!So bly jou sinusse is darem nie meer so erg nasty met jou nie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77182 by Strik*kie
Anje, mens kan net nie glo wat mense als uitdink om geld te steel nie. Hel dit maak my woedend ons moes werk vir als wat ons het, en dan betaal jy mense salaris om jou geld te steel. Maar ja die spreekwoord is waar. As my dh net wil luister!! Maar mans se ore sit mos op ander plekke. ;)

Ansa, gaan rus maar lekker, di al wat help vi so verkouekiem.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77176 by Ansa_S
Hel hierdie dag voel ongelooflik lank! My keel is al seer verduidelik!

Klink my daar is 'n erge verkoue virus in die land. So dat die onderwysdepartemente mense maandag skool toe stuur om almal in te ent teen dit.

Ek gaan verseker as ek nou by die huis kom my op die bank neergooi en Tour de France kyk tot ek aan die slaap raak!

Ai een goeie ding van hierdie gevreeslike hoes is ek ryg die benylin in o ja en die maagspiere is al seer gehoes!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77175 by Lia
HI Nel, ek dink Blessed het haar nr vir Morgs 'n bl of 2 terug gepost. Hoop dit help. Geniet die kuier !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77172 by Lia
Ag shame Strikkels, ja jy weet wat se hulle "Ver van jou goed, naby aan jou skade". Hoop julle kry dit reg om almal uit te vang. Sterkte met die hele penarie.

Ja Drix, ek dink dit sal cool wees, onthou Charlaine toets ook nog volgende week. Gaan weer 'n interessante week wees. En dis soos VB se, met die hormone wat jou getref het, weet jy baba groei goed.

Hi Lalie, ek is so bly jy voel beter. Geniet die show, sien op FB julle gaan Gautrain trip ook doen. Geniet dit, dis nogal lekker, die mense wat daar werk is baie bedagsaam en hulpvaardig.

Strik en VB, ek hou duim vas dat julle definitief in die volgende BFP groep val !!! FXFXFXFXFXFX

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77168 by Strik*kie
VB, so bek kort jam!!!!!!! :woohoo:

Hey Lalie, bly jy voel beter, geniet die show vanaand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account