× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77204 by Goggatjies
Ons ry op 'n olifant
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77203 by Strik*kie
Ankia, ek voel al so vandag AF opgedaag het, weti of ek dit my net verbeel nie, maar bly depro en moeg en gatvol vir alles, voel nie eens of ons noudie dag op vakansie was nie. Het gster gehoor by girl wat ek ken sy is no 5 weke, toe vang ek sommer weer depro!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77202 by VB2010
sorry ek het gedink dis julle Driekie LOL

Ansa daai rustig op die bank lê klink wonderlik!

Nou dat jy noem van benelyn, ek het toe gister middag ook sommer gekry toe ek in pick n pay is, ek kon vir 'n oomblik nie onthou benelyn .... nie, het amper vir die vroutjie wat die rakke pak gevra watter een gee jou meer cm LOL

Hello Laliek! :silly:

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77201 by Goggatjies
Die ou druk sy kop in 'n Krokodil se mond
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77198 by Goggatjies
Hier is so paar foto's van die vakansie

William op die strand
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77195 by Goggatjies
Ek moet se ek is depro vandat ons terug gekom het van Phuket af. Weet nie wat is fout met my nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77192 by Goggatjies
Hallo aan almal

Jip dit was ons wat die bed gebreek het - hehe
Gaan baie besig hierdie kant, die werk stroom lekker in, almal wil Des op vakansie gaan so nou moet ek quotes doen dat dit uit my ore loop, mense skrik mos laat wakker

Verder kry ek lekker koud, Ansa ek wens ek was jy!!

My vriendin bel my nou, sy en haar man is so 2 maande terug geskei omdat hy nie wou kinders gehad het nie, en toe otmoet sy iemand anders en nou is sy 6 weke swanger - hoe great is dit nie - ek wil sommer in 'n gat inkruip

Ek is regtig nie lus hierdie keer vir bd nie, dit voel soos werk, en ek is gedaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account