Hallo Dames,
Lynkie,
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
Jooste,
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
Zettie en Nads,

vir daai follies van julle! BD nou dat dit KLAP!
Zettie,
Geniet daai bood trippie.
Hexy,
Ek hoop dit het goed gegaan met jou seuntjie se tande OP.
Ruby,
Ek is bly dit was nie nodig vir D&C nie, maar ek is ook baie jammer dat jy deur daai pyn moes gaan! Alle sterkte vir die tyd wat nog voorle.
Waar is die res? Klippe, Slakkie, Hopeful, Feetjie, Blommie, hoop nie ek het iemand vergeet nie.
Haloda almal!
AFM,
Ek is weer teug in die kaap. Het 'n wonderlikke vlug gehad. Beste nog ooit vir my wat Domestic flights betref. Uitstekende vleunier gehad. Smooth flying all the way.
Verder is ek nie meer so seer nie, so ek neem aan ek het nou klaar geOV. Ons het baie pligs getrou geBD. Soos twee stout kinders gegiggel in my swaer-hulle se klein woonstelletjie.

Dit was lekker om so lekker saam met my man te lag, ons lag te min. die TTC ding consume mens soms so dat mens die pret en mooi verloor van getroud wees! Dit raak alles later net "a means to an end."
Wil net ook met julle iets deel. Nadat ek gelees het van Ruby se MC het ek my een skoonsussie, die een wat nie kinders wil he nie, vertel dat iemand op die forum waar ek gesels 'n MC gehad het. Sy is sielkundige. Sy vra toe of ek nie dink dit is ongesond om myself met sulke goed te omring nie. Toe se ek vir haar: "As dit nie was vir Moomie en die wonderlikke vrouens hier nie, sou ek LANKAL die plot verloor het en kens geraak het, mens het nodig om met mense te praat wat verstaan" So ek wil net weereens se ONEINDIG BAIE DANKIE dat julle help om al my varkies tuis te hou!
Hoop almal het 'n wonderlikke naweek: BD dat dit klap!