More almal,
Sorry dat ek so lank laas kom port het maar werk was rof die laaste teid. Ek het well elke dag pligsgetrou kom lees maar het nie die teid gehaat om te kom post nie.
Lynkie - Dit is regtig AWSOME!!!!! Kom laat weet so dara jy kan.
Snoekie - Ek hoop regit alles het goed gegaan laat weet ons wat die toetse se
Zettie - geniet boot en hoop hy het darem baie kaans gekry om kas toe te kyk die naweek

Hexy - Hoe het jou naweek toe gegaan?
Nads - Die res is in God se hande, onthou altyd dat hy vir elkeen van ons n plan het en fokus daar op in die twee weke. FX ek weet baie moeilik
Ruby - Hoe gaan dit met?
AFM: Sorry ek wou julle nog laat weet het ons het on Klieniese toets uitslae gekry laas week. Alles het goed verloop en dit het nou maar net geweis ek en DH is normaal so volgens die Sielkunduge kan sy nie enige rede sien om ons aftekeer nie

ek is bly maar het dit tog ook verwag

Ons sien nou volgende week en Maandag vir die eerste keer die Manskaplike werker en dan sal ek seker nou meer details kry en meer rugting

Ek en DH gaan op n VERY LATE honeymoon in April en ons gaan France toe en het laas week die kaartjie finaal betaal so die very exciting and 45 slaapies and counting
Reg dan julle ek sien uit vir Snoekie en Lynkie se nuus later vandag en sal my oe op die forum hou sterkte julle twee. Lekker dag vir alamal!!!!!!!!!!