× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #75642 by Mommy2Monster
anje skapie is deel van team pienk ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75639 by Lia
Dankie Morgan, nie geweet van die liqourish nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75634 by Morgan
Die pyn kom en gaan.. pyn pille werk nie het gistraand deur 5 myprodols gegaan en dit het nie eers bietjie gehelp nie.

Het groot geskrik want die pyn is hoog op in my rug en dan word by hele borskas ook seer het amper gevoel of my hart pyn

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75631 by Lia
Hi Ansa, ek sien jy is op. Enige teken van AF? Hoe was jou 1ste dag terug by skool?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75627 by Lia
Morgan, great om van jou te hoor. Sjoe, wat 'n verligting, dis darem nie te ernstig nie. Ek hoop regtig die pille help. Het jy nogsteeds seer? Hoop hy het darem pyn pille ook vir jou gegee.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75626 by Morgan
Anje ek het bietjie biltong ge eet toe ek swanger was (nie baie nie) n groot NO NO is liqourish (sp)

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75614 by Morgan
Was by die dr...

Dit lyk of 1 van my nerves in my rug graad vasgedruk word, dit kan wees van die spinaal of die val van nou die dag. Dr het vir my klomp pille gegee om te kyk of die swelling nie bietjie wil sak dat dit kan los kom nie... volgende stap is acupuncture.... EINA!!! so ek sal baie soet my pille drink!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account