× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #75613 by Lia
Girlies, ek dink daar was al hieroor gechat en eintlik dink ek dis dalk nog bietjie premature vir my, omdat ek eers Maandag kan toets, maar toe ek verlede week by my dr was het hy gese as ek swanger is, mag ek nie die volgende eet nie:

Mushrooms,
Sagte kaas,
Sushi,
Biltong,
Rou vleis,

maar nou moet ek by se, hy is 'n ou dokter en wou ook nie he ek moet die kwart disprin drink wat Dr Pentz vir my voorgekryf het nie - swak bloedsomloop - weet julle enige iets hiervan? Blykbaar dra dit bakteriee wat sleg kan wees.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75607 by Lia
Askies Cornel, ek het bietjie besig geraak weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75606 by Driekie
Skuus - ek gesels so tussen die werkery deur..hehe

Gelukkig sit ek nie met so n probleem nie!!Ek maak myne net brighter as wat dit is... :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75600 by Cornel
Wat gaan vandag aan?

Ons gesels vreeslik min vandag?

Ek sien bo by die name vir: Anje,Charlaine,Driekie,Jeaninek en Hexy!
MAAR NIEMAND GESELS NIE!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75564 by Cornel
Ek weet nog nie lekker of ek moet my hare kort sny of maar eers so lank hou nie,ek dink as ek dit net kan terug kry blond toe,sal ek vir myself beter lyk!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75549 by Driekie
Hehee - ek gan weer kleur - ek moet iets doen vir die troue...!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75543 by Cornel
Dankie Anje dit sal gaaf wees van jou!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account