× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #75321 by Dassie
Fx vir jou Charlaine.

Bly besig, gaan shop, kyk tv, lees 'n boek en probeer om nie 24/7 daaraan te dink nie. Dis moeilik, maar probeer.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75318 by Cornel
O ja asseblief Charlaine!
Pos sommer die resep ook saam asb?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75317 by ChaNa
No offence cornel maar ek maak die lekkerste spinasie wat mens kan kry lol.. DH joke altyd en se dit gee mens cholestrol lol.. Sal maar vir jou bietjie moet spoed pos lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75315 by Driekie
HAHAHAHAHA - sit ek nou en giggel Dassie!!!!!!!!!

Ag lekker Mommy!!!!!Ek hou ok van hardloop..maar gits ek sal dood neerslaan as ek nou moet draf of hardloop!!!!

Met Markus het dit nie verander nie - net n doodse lus vir Aromat en Soulfire sous gehad....Hierdie keer enige iets suur is my dood en dan weer die Soulfire sous...ek vrek daarvoor!!!!

Sies Cornel jy maak my honger!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75314 by ChaNa
AI julle

Ek dink 24/7 aan die IUI en of hy gewerk het ens. Ek maak myself mal en sal moet iets anders kry om myself mee besig te hou sodat ek nie daaraan kan dink nie. Enige voorstelle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75313 by Cornel
:woohoo: ETENSTYD :woohoo:

Ek is so lus vir lekker soet pampoen,boontjies met bietjie room in of spinasie met room in met Feta kaas daar oor! :blink:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75311 by Dassie
Lol ja Cornel ek onthou daai een.

Ek wonder net hoe lank dit gaan aanhou, want dit word net erger lol. Baie goed proe nie meer soos dit moet nie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account