× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #75540 by Lia
En as ons nie chemiese haar kleur kan gebruik nie, kan ek Henna gebruik, dit kom blykbaar van 'n wortel of iets - natuurlik. Cornel, ek sal Vrydag by my haarkapster hoor en jou laat weet, sy het darem al twee kinders so sy behoort verseker te weet.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75536 by Cornel
Driekie ek wil ook mos nou gaan kleur so ek,jy en anje sit nou in dieselfde bootjie! Kan ons of kan ons nie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75531 by Driekie
OI - nee vir naar het ek i raad i - maar sooibrand het my gekry!!!!uggggggghhhhh - GROSS!!

Ek gaan beslis lysies maak van als!!!!
Ek dink nie jy hoef te vreeslik te bekommer oor haarkleur nie - ek het regdeur hare gekleur met Markus - juis die week gedink ek moet weer bietjie iets doen - my kleur is nou vinnig besig om uit te groei!!!Lyk skoon grys by die wortels!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75522 by Cornel
Halo julle!

Sjoe maar julle is besonders stil vandag,het net 1 en 'n halwe bl gehad om op te vang!

Wat gaan aan vandag!

Sjoe julle ek is nogsteeds naar van vanmiddag se vleis.......almal aan tafel het gese die vleis was nie te sleg nie,maar ek kon myne nie eet nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75501 by Lia
Drix, jy sal maar 'n lysie moet maak van alles wat julle wil koop. Kan glo jy sien baie uit !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75493 by Lia
Hehe, kinders darem maar, ja koop maar liewer die toilet sitplek. Hoop dit help.

Ek gaan Vrydag my hare sny, kan nie wag nie, dis al so lank, het mos die laaste tyd elk naweek iets aan die gang gehad, so ek is bietjie overdue. Weet nou net nie van die kleur nie, te bang ek is swanger, sal maar hoor wat se sy.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75472 by Driekie
Jis Anje - jy kan nie gloooo hoe lus ek is om te gan shop nie!!En my kop staan net pienk se kant toe!!!

Ons moet in elk geval vir seuna n iets gan soek vir potty-training - dalk een van daai seats wat jy op die toilet sit of iets...want die stoeltjie met die potjie ding werk net nie - Markus sit op die stoel en die potjie word op sy kop gesit as n hoed...so dit gan glad nie werk vir die potty-training nie!!!!

Skaaaaaapiiee ons mis jou!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account