× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #75674 by klippie
Ai Ansa! Nou wat gaan sy met die baby maak? Miskien moet jy en DH een aand agter die paviljoene 'n vrytjie gaan vang...as dit vir die skoolkids werk, wie weet?

Wat gaan die primolut doen vir jou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75671 by Driekie
Ai Morgs - shame - hoop jou woef is gou gesond!!!!!!

Haaai Klippie en almal anders wat nou weer gejoin het!!!


Aggggg sweet - Mommy jy moet vir Skapie oke se ek se geluk!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75670 by Ansa_S
Hallo almal,

Ek sit nog in my klas en werk, was 'n woeste besige eerse dag!

Dr Roodt het toe vir my nie Provere en clomid gegee nie maar daardie Primolut N (dink so iets) en Fertomid, maar 100 g.

So ek het vanoggend begin met die Primolut moet dit 3 keer per dag drink.

Voel maar nog afferig sal seker weer beter voel een of ander tyd.

En die beste van als is, een van die matriekdogters in my registerklas is 6 weke swanger!!!!!!!!! is lus en skel en vloek!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75668 by Morgan
Nee anje dis daai pekingese van my hys nog nie eers 2 jaar oud nie, sy maag is baie sensetief hy eet net iets snaaks dan begin dit sy derms eet dan begin hy inwendig bloei. DH het nou net gebel gan weer so R3000 wees was 5 maande terug ook so helse bedrag!

Maar nou ja dis my ander ou babatjie daai kan nie net ander kant toe kyk nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75665 by klippie
Anje, ja hy't gebel, maar ons wag nog vir die uitslae van die nuwe toetse, dan kan ons hom gaan sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75664 by Lia
Tata Cornel, geniet die rondloop.

Vir julle girls wat MS het, weet nie of julle moomdie se blog gesien het nie, maar miskien help hierdie: www.moomie.co.za/blog/34-blog-posts/257-...orning-sickness.html

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75658 by Driekie
Ai sjoe Morgs - shame - hoop die pille doen hul ding!!Acu-puntcure is darem nie so seer nie.Het dit ok gehad vir my rug..

Nie geweet liquorish is a big no-no!!!???

Ek het spesifiek my dokter rondom dit gevra - en hyt gese - jy moet net versigtig wees en baie seker wees van die source waarvan dit kom en als in matigheid...Die hele issue gan oor die bakteriele inhoud van dit en dat dit dalk skadelik kan wees vir die baba

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account