× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #75933 by marie r
Môre girls.

Dit was darem vreeslik stil gewees hier gister. Het nie vreeslik veel gehad om op te vang nie.

Hoop dit gaan baie goed met almal. Sal probeer om vandag meeer hier te wees. Maar ek's besig met so paar dinge in die huis. Besig om bietjie uit te sorteer & dan is ek ook nog besig om Eduan se 2de verjaarsdag partyjie te beplan. Sjoe wat 'n groot werk is dit nie.

Ek kan nie veel onthou van wat ek gelees het nie. So ek gaan nie personals doen nie.

AFM: Met my en baba gaan dit goed. Kry nou net so partykeer 'n naar gevoel, maar dit is gelukkig binne 'n paar minute weg. En het gister aand bietjie sooibrand gehad.

Lekker dag almal

:laugh: :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75760 by klippie
Okay girls, ek gaan ook nou groet! Lekker aandjie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75734 by klippie
Anje, dis super sweet! Jy inspireer ons, want jy het ook nie moed opgegee nie - selfs na die MC's. En jy het guts want jy't al jou hare afgesny! Almal hier is super cool en inspirerend vir my.

Lekker aand!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75732 by Driekie
Ek stem Anje - elkeen van die girls hier jy inkluis verdien elke bietjie geluk wat na julle kant toe kom!!!!!!Julle het my al hope en hope dinge geleer en gewys en doen nog elke dag!!!!!!!

Ek weti wat ek sonder julle mensies sal doen nie!!!!


Tata baai Anje - ek sien jy groet ok nou!!!!Lekker middag!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75727 by Lia
Ok mense, ek gaan gou klaar maak hier, kan nie wag om huis toe te gaan nie.

Lekker middag

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75726 by Lia
Klippie, Laat weet ons asb sodra julle tyd vasgemaak het en wat DH se dr se. Ek kyk baie op na jou, julle is al deur so baie en tog sien jy nog kans vir probeer, ek dink ek sou al moed opgegee het. Weet nie hoe doen julle dit nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75719 by Driekie
Sjoe - gou gan kyk Klippie en dit lyk baie goed, ook die testimonial....maar soos Anje se jou gut-feel is die beste om na te luister.So as julle dan wil gaan na julle Dh se dokter se opinie gekry het gan...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account