× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #75717 by klippie
Ons het nog nie tyd gemaak nie, wil eers die results hê. Hy moet ons êrens insqueeze, so ek dink dit sal dalk eers Donderdag of Vrydag wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75714 by Lia
Ja, ek dink dis die groot ding, jy moet absolute rustigheid en vertrou in die dr he. Dis maar 'n persoonlike besluit en net julle kan daaroor besluit. Hoe laat sien jy FS more?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75708 by klippie
Anje, dis 2 vroumense, wat my nogal rustig maak. Ek begin nou opsies oorweeg om 'n ander FS te sien, maar meeste van hulle is mans. Ek sou ook graag Dr P wou sien, maar ek 'n erge slegte ervaring by Kloof gehad paar jaar terug, my sussie ook, so ek wil nooit weer soontoe nie! Ek sal i.e.g. nie 'n besluit neem voordat ons by DH se dr was nie - ek vertrou nogal sy oordeel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75707 by Lia
Klippie, dis nogal weird, ek is glad nie angstig om te toets nie, opgewonde, maar nie angstig nie. Die dae gaan darem lekker vinnig verby.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75700 by Lia
Klippie, dit klink baie positief, ek het die testimonial gaan lees en dit lyk soos 'n goeie opsie. Wat se jou "gut"?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75699 by klippie
Anje, nog 6 slapies!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75697 by klippie
Morgs, ek hoop jy hondjie word gou beter!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account