× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #75305 by Cornel
Halo DASSIE!

Myne verander al nou!!

WATER RUIK SOOS VIS!!!!!!! LOL!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75296 by Cornel
Halo M2M!
Sjoe M2M jy klink lekker fliks en fuks!!!!!
Watse werk doen jy?

Ai jammer oor die MS,ek en Hexy kry ook MS maar nie so erg dat ons en toilet 'n gesprek voer nie....hoop dit gaan gou oor!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75295 by Dassie
Aarde... :blink:

Ek het nou 'n MacD Chicken foldover geëet en kon dit nie klaar maak nie, want dit het soos skaapmis geproe. :lol: Nie dat ek nou sal weet hoe skaapmis proe nie. :lol: :silly: Maar dis al hoe ek die smaak kan beskryf. My man het geproe en gesê nee dit proe reg vir hom.

Het julle preggy fairies (en die wat al babas gehad het) se smaak ook so erg verander?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75288 by Mommy2Monster
more julle oulike girls!

julle praat so baie ek kan nie onthou wiet my gevra oor die MS nie...maar ja dit pla my steeds...ek het minstens elke 2de dag harde woorde ;-) met die toilet in die oggende hehe (tot my monstertjie sê al mamma toilet siekie)

BUT I VOWED not to take anything for it...omdat ek so gesukkel het...

en dan is daar die sooibrand wat my so af en toe slaan - dis aaklig veral oor ek van nature nie so iets kry nie.

en vir oefen - my werk is van so aard dat ek baie in die veld/natuur is so ek loop baie, ek het voorheen gegym (maar was nie toegelaat sover deur my swangerskap agv bloeding) en het minstens 1 10km race 'n week gedoen...sal weer na daai roetine terug keer na boeta hier is en als 100% is - kan nie wag om vir die oceans te begin oefen nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75286 by Driekie
Ek wonder watse simptome en goed ek die keer gan he en of...hehehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75275 by Cornel
Ek het dit ook in die begin gehad maar nou nie meer nie,net so nou en dan nog krampies en dan pieps ek redelik!

Partykeer wonder ek of ek nog swanger is.....maar as ek so naar word en die boobs so voel en kyk dan is my twyfel sommer oor! LOL

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75271 by Driekie
So net waar hulle sny vir n keiser is waar jy kan voel...basically of jy n vol blaas het so druk gevoel wat ek het/kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account