× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #75270 by Cornel
Okay,ek het mos ook nog nie gegaan nie,glo ook nie ek sal gaan nie,is al te ver....en tot sover is daar darem nie probleme nie....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75266 by Driekie
Ek het nie vir bloods gegaan nie - dok het met sonar bevestig...kon die sakkie en klein bollietjie-baba klaar sien...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75261 by Cornel
Driekie het jy al gegaan vir jou bloods,askies as jy al gese het?
Wat was jou telling?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75246 by Driekie
Dis een ding - baie baie baie kilometers loop!!!!Ek is nie n oefen-mens nie en het nog nooit ge-gym nie...maar ek het regtig vreeslik baie geloop met my swangerskap met Markus en dit het my gehelp om vinniger en makliker te kraam eeen ek het gewig verloor tydens en na my swangerskap vir so 3 maande!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75242 by Cornel
Driekie ek weet nie waar om te voel nie!

EK weet net MY MAAG RAAK DEFNITIEF GROTER!!!!!!!
(en ek eet regtig net etenstye! Hier is nie winkels waar ek gou 'n ROOMYS of iets kan gaan koop nie)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75236 by Cornel
Halo GB!

Dankie jong!Ek het darem so 2 broeke hier met rekke bo aan,maar dis bietjie koud vir hulle,maar ek trek dit maar aan.....want die denims pas nie meer nie!

Ek hou nie baie van oefening nie,sal maar by my ma hoor of ons nie in die middae bietjie kan gaan stap nie....

Ek dink ek gaan soos 'n seekoei lyk...... LOL!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75226 by Driekie
Die skelm ding doen wondere vir jou gemoed ok - genuine!!!!!!

Moenie stress Cornel - somehow voel my onderkant van my maag klaar harderig - so n "vol" gevoel..Elke persoon en elke swangerskap verskil baaaaaie!Ek is ook lucky want ek is n lang persoon so ek het die pens met my lengte weggesteek somehow!!

Julle seriously - het julle al dit getry - dis so suur smaak wat die blueberries aan die roomys gee - dis flippen lekker!!!!!!!Ek dink as Paisley nog so into suur dinge is sal sy uitfreak daaroor!!!Suur goed is my nuwe maatjie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account