× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74784 by klippie
lalie, daar onthou ek sonder dr google - dis ac200 of so ietsie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74781 by Strik*kie
Driekels, sjoeeeeee jong baie baie baie geluk. Het jou mos gese dis ++++++++++++++ :woohoo: :woohoo: Is so bly jou huiswerk het die maand jou daai bfp gegee. ;)

Lalie, hoop jy voel gou beter jong, sterkte!!!!!

VB, ek het baie maande daai swaar bloei, maar kan jou ongelukkig nie se nie, hoor dadelik by jou dr.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74779 by klippie
Lalie, daars goed wat mens kan drink wat jou uitdroog in 'n jiffy. Dis nie vir sinus nie, maar ek het dit al daarvoor gedrink en dit het baie gehelp! Dit proe heerlik - dis so klein plat fizzy pilletjie, maar nou kan ek nie die naam onthou nie. Mens koop dit oor die toonbank - dis S2. En jy kan dit saam met anti-b drink, want ek het al. Wag ek gaan dit gou google.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74775 by Cornel
Charlaine en Driekie!

Baie dankie vir die gerusstelling!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74774 by Laliek
Hi julle!

Weet nie of my post vanoggend van my foon af eers deur gekom het nie maar anyway:

Charlaine - weereens happy bday en sterkte vir 2ww!

Driekie - weer geluk vir jou!

Anje - ampertjies tyd om te toets ne!

Nel en Gbaby en Morgan en Tienka - bly om te hoor gaan goed met nuwe mammies! :P

Klippie - ek dink rerig jy moet oorweeg om ander FS te kry as jy uitvind hy't dit gedoen - ek sal nooit die man kan trust om die volgende IUI te doen nie - die vermetelheid!!

VB - as jy op Fertomid is en jou bloeding was so, jy moet laat FS kyk of jy nie ook cyst het nie - dis PRESIES wat met my gebeur het verlede maand, ek't gedink ook dis miskraam so swaer en seer was dit en ook blops gehad - maar dit was toe al die tyd 'n cyst! So laat dok net scan doen en kyk ;)

Aan die ander (wat al amper almal pregnant fairies is!!) Halloo

Ek is vandag by huis, het vieslike sinus ontsteking opgedoen en is op antibiotika wat my d***ers R700 uit die sak gejaag het maar dit lyk nie of die goed eers werk nie!!! Ek is woens klaar met dit en my neus is nog sooo stuffed en seer en ek's geswel! En die probleem is ek kan nie te sterk antibiotika drink nie want dit sal inmeng met my clomid!! Aarrrrggghhh - voel sommer net goor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74773 by klippie
Ansa, kom praat 'n bietjie met ons toe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74772 by Driekie
HAHAHAHAHAHAHA G - dis histeries!!!!Baie baie dankie vir die gelukwensinge!!!!!

EK WIL EINTLIK SOMMER NOU VIR ALMAL VAN JULLE SE BAIE BAIE BAIE DANKIE VIR JULLE MOOI WENSE EN BOODSKAPPIES!!!!!EK WAARDEER DIT REGTIG BAIE!!


Oja wou julle nog se - as ek nie getoets het Saterdag nie sou ek deffies teen gistermiddag kon se eks preggies - WANT ek het my oe gesit en uithuil - snot en trane oor n simpel tv program!!EEEEEN - ek is AL WEER verslaaf aan soulfire en die keer suur goed!!!!!!

En sien ek het nou n ticker gekry - nou kan julle sien..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account