× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74822 by Cornel
Bly ek kon help Laliek ~ ek het laas by die dr so blou en wit spuit botteltjie gekry,maar dis ook maar net plein sout water!

Dis al raad wat ek gebruik,as die sinus my so beet kry!
Hoop dit help vir jou!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74819 by Laliek
Mind you Cornel - ek het skoon vergeet van dit (dink ek was te besig om myself te sit en jammer kry :huh: )! Ek het altyd daai salex sinus rinse gebruik maar dis nou klaar, en jy's reg dit is net skoon soutwater - ok laat ek gaan sout water snuif!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74818 by Ansa_S
Jong Klippie Dr Roodt klink nie vir my na die tipe wat die pasient hom gaan laat voorskryf nie.

Ek sal maar die maand dit drink en dan maar kyk wat gebeur en dan maar fertiliteitspesialis toe gaan.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74814 by Cornel
Laliek ~ ek kry ook vreeslik sinus! EK weet dit gaan nou stupid klink,maar snuif bietjie sout water......jou neus gaan dan loop of hy betaal word,maar al daai snotties gaan dan uitkom......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74812 by klippie
Ansa, miskien moet jy dr vra of dit sal help as jy weer vir 'n maand of 2 op die pil gaan - al is dit net 'n ligte enetjie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74811 by ChaNa
Dis baie mooi gese klippie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74809 by Strik*kie
Ai Ansa, sterkte jong. Die pad is nie maklik nie, maar ons moenie hoop verloor nie. (((((hugzzz)))))

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account