× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74808 by Ansa_S
Ag Klippie nou pis ek eers!!!!!!!!!

Ek huil glad nie omdat ek nie swanger is nie, maar ek is soooo bekommerd oor my siklus wat net wegbly al ginekoloog gese daar is nie fout nie.

Dit was nog nooit so nie en toe ek menstrueer met die clomid toe is ek so bly want toe dink ek als is nou normaal en nou alweer al hierdie kak van vooraf!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74807 by Driekie
Jip - dis daai ACC200's - werk soos n bom!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74805 by Laliek
Ai Ansa, hugs jong - huil jou oe uit, drink bietjie tee.....of beter wyn as jy wil en dan voel jy sommer gou beter. Hou vir jou duime vas en Klippie is reg - moenie moed verloor nie! Jou siklusse sal weer normaal terug keer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74803 by Cornel
Ai Ansa!!!!! Jy kort 'n vet GROUP HUG!!!!!!!!!!! DRUKKIE DRUKKIE DRUKKIE DRUKKIE!!!!

Dankie Anje! (ek hoef nie te stres nie)

Driekie,hoe oud is jou seuntjie nou?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74802 by Strik*kie
Driekie, beslis ;)

Is vandag Besige Bytjie met al my werk wat nou dag agter was lol, en more kom my inlaws ook kuier vir die weerk :( toggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74801 by klippie
Ai julle, almal is siek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74798 by klippie
Ai Ansa! My hart is stukkend saam met jou! Jy mag maar baie huil hoor! Weet jy, vrydag toe ek so lê en huil op die bed, toe sê DH ek mag maar huil omdat ek hartseer en teleurgesteld is, maar ek moenie huil omdat ek hoop verloor het nie. So wees hartseer, maar moenie hoop verloor nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account