× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74770 by klippie
Ag toemaar Charlain! Mix-up of te not, dis nou gedane sake. Ek glo daar is 'n doel met die hele storie, so ek gaan nie hoop verloor nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74767 by ChaNa
jammer klippie..ek sou daai geld terug gevra het ek sweer. wat as hulle 'n mix up ini lab gemaak het en toe kom se het jammer hulle wou ni werk ni.

jy moet hulle looi

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74766 by klippie
Ai G Baby, ek hoop julle kom reg met die regte tjor! Ek kan dink dat dit moeilik is met 3 karstoeltjies. Ja daai Voyagers is ook cool karre.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74764 by Driekie
Nee wat Cornel - niks om oor te stress nie. Dok het my spesifiek gevra of ek al mc's en so gehad het en toe se ek nee.Hy se toe hy gan net Uterogestan gee, hulle gee dit vir vroue wat soos ek nog baie vroeg in die swangerskap is om seker te maak die baba ontwikkel normaal en dat die environment reg is.

Dit word ok vir vroue gegee wat soos ek fertomid ens moet gebruik om swanger te raak sodat die hormone regkom.

Nou onthou ek Klippie - soos jy vanoggend gese het iets is fishy - jy moet daai dokter aan sy strot gan gryp!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74763 by G Baby
Klippie nee jong,my man s? ons moet maar nog eers bietjie wag.... deftentief volgende jaar. Maar hy kyk nog eers,die crysler grand voyager is ook opsie en baie veilige kar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74762 by klippie
He he, G Baby, dis 'n lekker skurwe ene! Moet hom onthou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74758 by klippie
G Baby - het julle toe die nuwe kar gekoop (met plek vir al die kinners!!!! LOL)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account