× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72732 by Cornel
Goeie more almal!

Voel beter vanoggend,dink gister was maar net weer een van daai benoude oomblike......klomp redes... ;)

Marie ek is so bly om te sien als is 100% met baba.......kan nie wag om my baba te sien nie! :silly:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72731 by VB2010
nou weer terug, gou my honne gaan voer en wasgoed ophang

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72729 by VB2010
dit het stil geraak Dassie

ja af het lyk my so ''wobble'' gevang along the way, maar ek raak nog nie excited nie, soos ek vir Anje noem ek het GEEN tekens van af en GEEN positiewe tekens nie

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72723 by Dassie
Hierdie thread het darem stil geraak!

Voorspoed Anje, hoop jy het volgende week vir ons wonderlike nuus.

VB is AF nog missing?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72721 by VB2010
more Anje

ja ek wag, ek was mos laas maand of die maand voor dit ook 2 dae laat so ek sit nie my hopes op nie, sal kyk wat gebeur oor die naweek
maar ek het GEEN soos in GEEN snaakse tekens dat dit positief of negatief kan wees nie daar is NADA tekens van enige soort, baie weird maar ja

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72717 by Lia
More more dames

Hi VB, het ek reg gelees, jy wag nog vir AF? Dis wonderlike nuus, wanneer toets jy?

Marie, whooohooo, baie bly baba doen so goed, nou 'n jammerte oor die plasenta, maar klink darem nie of dit 'n probleem is nie.

Hoe voel julle preggy fairies vanoggend?

Hallo aan almal anders !!

AFM: Boob het darem opgehou steekpyn, miskien moet ek nie te vinnig praat nie. Het 'n weird kol aan die linkerkant van my abdomen / lies / maag, weet nie regtig wat noem jy daai deel waar dit is nie. Ek voel dit as ek hoes en as ek op my maag wil slaap. Verder voel ek goed vanoggend. My man is natuurlik oortuig ek is swanger, al kan ons eers oor 'n week toets.

Julle moet 'n GREAT dag he !!!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72699 by Dassie
Marie kyk gou vragie op vorige bladsy.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account