× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72695 by marie r
Ai Vb, het gister so aan jou gedink. Sover ek weet moet Tienka vandag weer die dokter gaan sien en dan sal hulle weer na haar bloeddruk kyk en dan besluit. Dit is wat ek laaste kan onthou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72694 by Dassie
More almal.

Marie - Bly afspraak het goed gegaan en dat babatjie mooi groei. Beweeg die plasenta self op?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72688 by VB2010
more julle

''happy friday'' :woohoo:

marie bly om te hoor jou babatjie is op track! dis wonderlike nuus

het ek iets gemis oor Tienka? kan onthou sy was vir haar besoek vroeer die week en dok was nie tevrede met haar bloeddruk nie....

strik naas my skoonpa se begrafnis was gister sin seker vir my die ergste nog, hubby se tannie het dit GLAD NIE goed gevat nie, ek dink wat haar ook gaan vang is hulle moet dinsdag die woonstel gaan leeg maak...

hoe gaan dit met almal?

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72687 by marie r

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72558 by marie r
Naand julle. Jammer dat ek nou eers kom post maar ons het eers na 6 vanaand by die huis gekom.

So ek het my 1ste scan gehad vandag. Dokter is baie tevrede met baba se groei. Sit net weer hierdie swangerskap met die laagliggende plasenta. (gelukkig worry ek nie nou daaroor nie wat met Eduan het ek dit ook gehad en toe het dit reggekom) Maar DH gaan swaarkry, geen BD vir hom totdat Dr so sê nie.

Baba meet 8 weke 3 dae (presies wat ek uitgewerk het). Hy sê die naelstring is lekker dik. Dit is blykbaar baie goed. Baba se hartklop is 177bpm (lekker vinnig) Ek moet hom weer 5 Augustus gaan sien.

Sal kyk of ek môre bietjie foto kan kom post.

Lekker aand verder vir almal & dan praat ons môre weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72505 by G Baby
Nelria-die fotos van jou kids is te pragtig!!
My skoonsus gan more bietjie van myne fotos neem,dan sal ek kom wys.
Is Xen nou gesond?
de Nys het omtrent paar wange ontwikkel en hy raak lekker potjie rol,behalwe vir die wange het hy ook al lekker dubbel kennetjie ook.

Klippie sterkte vir jou iui ook,dink aan julle hoor!

EK gaan vanaand sommer vis en chips maak,my man nog glad nie afgeskeep nie en hy lekker bederf,nog elke ete kos gekry,eintlik het ek gedink dit gaan baie rowwer gaan.....of kom dit nog.
ANsa stertke met die verkoue hoop nie dit word erger nie.

lekker aandjie vir julle almal

Baai

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72493 by G Baby
middag julle,hoe gan dit en wats nuus?
kids het vaoggend by maatjies gaan speel vir so 2 ure,ek toe gou kwekery toe en bietjie blommetjies(saailinge) gaan koop. Vamiddag het ek en die kids toe die plantjies geplant,hulle het hulle werk vreeslik geniet en so trots op die blommetjies. Lyk nou sommer so lewendige en vol kleur hier by my huis!

Charlaine sterjte vir saterdag!
Driekie jy al nuus?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account